Hoogeind Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hoogeind Manor is net buite Somerset-Wes geleë met plaaslike strande, winkelsentrums, restaurante en bekende wynlandgoedere net 'n entjie se ry van die gronde af. Hoogeind Manor is die ideale wegbreek vir diegene wat die stadslewe wil agterlaat, maar steeds alle luukse geriewe en nabygeleë winkels en vermaak wil geniet.

Verblyf word in ses gastekamers in die herehuis gebied en elke kamer het 'n uitsig oor die pragtige tuine, die wingerde, die beeldskone Valsbaai en omliggende berge.

Elke kamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien Kamergeriewe sluit in 'n platskerm-TV met DSTV gastehuis-pakket, gratis WiFi internet, 'n mini yskas en basiese tee- en koffiemaakfasiliteite.

Die eiendom is veilig met afstandbeheerde hekke, elektriese heinings en nagsekuriteit. Skoon, gefiltreerde boorgatwater is in al die eenhede beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hoogeind Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za