Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karas Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Karas Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Joel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anxiety-free, serene environment, a little oasis.

Comfortable, picturesque setting. Friendly staff and absolutely clean apartments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevange.

Het tuis gevoel, amper asof by vriende oorgebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Lekker en rustig.

Baie lekker gebly, goed ingerig en dankbaar vir die aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker in die woestyn.

Baie netjies en gerieflik. Alles wat jy verlang. Eienaar is gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Kamers was gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas H
Saam met vriende

Stil area, veilig, kon lekker kuier saam met die familie.

Dankie Hoon's. Ons moes vroeg weer weg wees. Sal dit definitief weer gebruik vir oorslaap op pad na Windhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het.

Skoon en baie netjies met alles wat jy dalk nodig kan hê. Braai geriewe en voldoende veilige parkering met 'n klein speelplekkie vir kleiner kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmc D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby grensposte.

Netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag.

Ons het baie lekker oornag en sal beslis weer hier tuisgaan indien dit nodig sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansune D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gasvry.

Ons het op Kersdag dringend verblyf gesoek na onvoorsiene omstandighede oppad vanaf Windhoek na Upington. Hoon's is amper dadelik terug gekom dat hulle sal kan help. Ons was aangenaam verras met die juweel in Karasburg. Verseker 'n plek waarvan ons weer gebruik sal maak aangesien ons gereeld tussen SA en Namibia reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Lekker oorslaapplek.

Die ligging van die gastehuis is gerieflik binne bereik van die SA- en Namibië-grenspos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meisie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ruim kamer.

Kamer is ruim en goed ingerig. Gerieflik en alles beskikbaar vir selfsorg-oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D
Saam met vriende

Gerieflik en skoon met vriendelike omgeediens.

Het lekker tuis gevoel nadat ons laat aangekom het, a.g.v. amper onbegaanbare pad tussen Pofadder en Onseepkans. Eienaars is vriendelike mense wat ons baie vriendelik ontvang het. Al die geriewe beskikbaar vir braai, veilige parkering, TV, kombuis en slaapgeriewe. Kan baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karas Inn se terugvoer

Hi Harry
Baie dankie
Ons was ook baie bly om julle te kon help met 'n slaap plekkie in Karasburg.

Karas Inn
Gerrit S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en netjiese plek.

Baie lekker gebly daar, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hellmut V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hellmut V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon, netjies en veilig.

Ons het regtig net daar geslaap, het laat eers aangekom en vroeg die volgende oggend weer in die pad geval. Die kamer was mooi, ruim, netjies en skoon. Daar was 'n lugverkoeler wat baie belangrik is in Namibië! Ons en ons motor was ook veilig. Ons sal weer daar bly, as ons weer deur Karasburg ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike oornag-bestemming in 'n bitter klein dorpie.

Ons was vroeg by Hoon's en die eienaar het gesê ons is welkom om vroeg in te kom. Die kamer het my verbaas. Dit was so ruim met 'n massiewe yskas, wat ons nodig gehad het, TV en lugversorging. Die eienaar is so vriendelik en hou van 'n lekker geselsie. Hoon's, ek sal julle beslis weer gebruik en julle natuurlik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie mense aanbeveel om daar oor te bly nie.

Die gebou en kamer het aandag en opknapping, en nie die prys werd nie. Die basiese goed is daar wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ons het baie gemaklik gerus en daar was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé L

Verblyf was gemaklik en skoon.

Die verblyf was netjies en skoon. Beddegoed was splinternuut. Ontvangs was warm en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa K
Enkelreisiger

Rusplek langs die pad.

Gasvryheid en netjiese skoon kamers in 'n rustige omgewing. Niks meer nodig om te oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke H
Gesin met klein kinders

'n Aangename rusplek langs die pad.

Ons het eers laat die aand daar aangekom en is steeds vriendelik verwelkom. Die kamer was skoon en goed ingerig, en ons het goed geslaap. Die water was ongelukkig louwarm toe ons dou voor dag opgestaan het om verder te ry. Buiten vir dié klein ongerieflikheid, was dit 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karas Inn se terugvoer

Hi Janneke,

Thanks a lot for you reply.

Karas Inn
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd803f3ded0a9124855fa76c3ff6df6dfe264cd8154a0e2931dbafa0ab95734621d0f280f9d3a87fa80155f418ce2f7893705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Number 8 19th Avenue Karasburg 0000 Karas 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -28.019808988485 18.757404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem