Hopetown Akkommodasie by Hopetown Accommodation | LekkeSlaap
+24

Hopetown Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Hopetown Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maria M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M
Gesin met klein kinders

Very nice stay, thank you.

Had a good stay.

Christine K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en veilig.

'n Vriendelike verwelkoming met veilige parkering en puik netjiese kothuis. Als wat nodig is was daar! Baie dankie!

Koos V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Alle geriewe om verblyf aangenaam te maak.

Uitstekende halfwegstasie na of van Gauteng.

Sharron V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharron V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slightly overpriced.

Clean and tidy. However minimum DSTV channels available for the price. Also missed having privacy to the bathroom area. Sliding door would be great.

Leon S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met tieners

Hartlike gasvryheid in die Noord-Kaap.

Kamer was netjies en goed toegerus. Die air con was 'n droom in die hitte. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die personeel was wonderlik. Die spyskaart in die restaurant bied vele opsies (meer as wat ons verwag het) en die kos was lekker.

Charl P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P
Gesin met tieners

Goeie ligging.

Goeie ligging. Flink diens.

Ruben M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en baie skoon.

Die verblyf was uitstekend, baie netjies en sal enige iemand aanbeveel om daar oor te bly.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie Ruben


Ons waardeer dit.

Hopetown Accommodation
Kevin S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Gesin met klein kinders

Uitmuntende plek.

Uitmuntende plek, baie lekker gebly.

Sandra B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met vriende

Skoon kamer en linne.

Alles netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar oornag. Gasvrou baie hulpvaardig.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie Sandra

Ons sien julle weer!

Hopetown Accommodation
Manie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie S
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Derde slaapplek nie geskik vir 'n volwassene nie.

Waarde vir geld definitief. Die derde slaapplek is 'n slaapbank wat nie vir 'n volwassene geskik is nie. Die paslaken het nie behoorlik gepas nie. Het bespreek vir 3 volwassenes.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Hallo Manie

Ons noem in die inligting van die kamer, dat die slaapbank geskik is vir kinders. Maar dankie vir die terugvoering.

Hopetown Accommodation
Annerie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie G
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, privaat eenheid, beweegruimte en alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Dorothy P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenhede en gerieflik.

Sal beslis volgende keer vinnige ete wat kan opwarm kry in Kimberley en by die gastehuis opwarm. Sal nie die restaurant aanbeveel in Hopetown.

Marie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K
Gesin met tieners

Baie aangename oornagverblyf.

Dankie ons het heerlik gebly. Verblyf was baie netjies en skoon en ekstra moeite is gedoen. Was baie dankbaar vir die lugversorging in die erge hitte (39°C).

Hopetown Accommodation's terugvoer

Dankie Marie


Ons is bly as julle verblyf aangenaam was. Ja, Hier het jy lugversorging ter wille van oorlewing :-)

Hopetown Accommodation
Kobus R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Gesin met tieners

Waarde vir geld, alles wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad in die Karoo!

Reëlings om by eenheid te kom was goed gekommunikeer. Alles was soos verwag het en kamer was heerlik koel. Daar was selfs vars melk en joghurt in die yskas. Baie dankie!

Hein L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein L
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Skoon en netjies, groot winkel by die garage op die Oranjerivier vir mense wat items kort.

Elmarie W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het. Skoon en netjies! Maklike inboek.

Sien sterre.

Hester V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Vriendelike mense.

Toeganklike, netjiese akkommodasie met alles wat jy nodig het.

Zezelle P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zezelle P
Gesin met klein kinders

Gemaklik, het heerlik gerus.

Baie lekker gebly, alles gehad wat nodig is. Perfek vir 'n nagrus voor jy die langpad verder vat.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Zezelle

Baie dankie vir jou mooi woorde en julle ondersteuning

Hopetown Accommodation
Liezel L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi eenhede, skoon en netjies.

Hopetown is ideaal vir oornag tussen Gauteng en die Weskus. En die eenhede is mooi toegerus en verkoel.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie Liezel

Dit was 'n voorreg om julle te kon bedien.

Hopetown Accommodation
Reinette F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ervaring, skoon, mooi, netjies en gemaklik!

Sal enige tyd terug gaan!

Ina L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons is hartlik verwelkom. Daar is moeite gedoen om ons op kort kennisgewing te help met ‘n eenheid met ‘n groter vrieskas vir ons vleis! Ons kon ‘n Karooskaaptjoppie braai!

Hopetown Accommodation's terugvoer

Dit was al te lekker om julle te ontmoet! Baie dankie vir die moeite om terugvoering te gee.

Hopetown Accommodation
Wilna S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Baie dankie, ons het heerlik oornag. Die eenheid is keurig met 'n goeie bed. Gasvrou is baie professioneel en ons het 'n lekker ontbyt in die kamer gehad. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie


Kom gerus weer!

Hopetown Accommodation
Charmain G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain G
Gesin met tieners

Troeteldiervriendelike-akkommodasie.

Bekostigbare, ruim, netjiese selfsorg-akkommodasie met braaigeriewe. Naby die snelweg, ideale oorslaapplek. Veilige parkering. Baie hulpvaardige gasvrou, het omtrent die dorp saamgeroep om ons Yorkie op te spoor toe hy besluit het om die dorp te gaan verken!

Stefan E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E
Besigheidsreis

Skoon, netjies, ruim en stil met fantastiese fasiliteite.

Ek sal moeite doen om my volgende reis so te reël dat ek hier kan oorslaap. Die braaiplek het natuurlik my hart gewen!

Dr Kolie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kolie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs vriendelik en verblyf netjies.

Sien sterre.

Stef F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig vir oorslaap.

Privaat en veilig. Aan te beveel vir oorslaap op N12.

Maria M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M
Gesin met klein kinders

Really friendly welcome, very neat and comfortable stay.

We were warmly welcomed by Danielle, loved the reminder SMS, felt special. There was, however, a concern with the room closest to the exit: in the cupboard closer to the bed, there was what looked like bat or mice droppings, some of which were caught in a big spider web. Kind off unsettling. Other than that the place was really nice.

Sanelle L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was pynlik netjies en goed beplan.

Alles was netjies, skoon en baie mooi. Ons het laat gekom maar alles was in plek vanaf die kluisie waar ons sleutels in was tot die melk en beskuit. Baie dankie.

Esme V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Heerlik oorgeslaap, dankie. Alle geriewe beskikbaar en netjies. Die privaat veilige tuintjie was veral 'n bate vir ons twee worshonde wat saam gereis het. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Sarah V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik!

Vriendelike, hulpvaardige personeel wat effektief werk. Verblyf in skoon, toegeruste huisie met ekonomiese benutting van spasie. Sien volgende jaar weer.

Carina S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Saam met vriende

Gemaklik en netjies!

Danielle was behulpsaam. Ons eerste kamer was nie gepas nie en sy het ons vinnig geruil met 'n ander cottage. Dis skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly, wens dit was 'n dag of twee langer.

Bernard V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die lekkerste plek nie.

Ons was bietjie teleurgesteld omdat niemand daar was om ons te ontmoet nie. Die WiFi het nie gewerk nie en daar is 'n plaag van miere wat dit onsmaaklik gemaak het buite. Ons hond kon nie eers toilet sonder om gebyt te word deur die miere nie. Ons was baie honger toe ons daar aankom met geen opsie om iets te kry vir ete nie. Die eienaar het wel vir ons telefoonnommers geSMS van restaurante, maar niemand het geantwoord nie.

Marius H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Saam met vriende

Wonderlik!

Regtig 'n oase in die warm Noord-Kaap! Die akkommodasie was ruim, keurig gemeubileer en skoon. Die lugverkoeling was 'n bonus. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Rudolph O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ook 'n wonderlike ervaring gewees.

Ons was absoluut verras gewees met Hopetown Guest Cottage, alles was in plek en alles wat ons nodig gehad het, het hulle vir ons gebied, was ook n wonderlike ervaring gewees, absoluut puik gewees.

Adrian S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Gesin met tieners

Neat and tidy.

Great place to stop over between Cape Town and Johannesburg. Very neat and clean.

Bertie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie H
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en netjies.

Sien sterre.

Riel D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riel D

Highly satisfied!

Amazing! All expectations met!

Anina M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M

Baie netjies.

Baie vriendelike bestuur en kamers was baie netjies.

Louis S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Enkelreisiger

Het my een nag verblyf terdeë geniet.

'n Gastehuis met 'n fantastiese persoonlikheid. Dit is net lekker, veilig, skoon en rustig. 'n Waarde vir geld ondervinding.

Ferdie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie V
Gesin met tieners

Puik.

Baie dankie, lugversorgers was 'n groot plus na 'n warm dag op pad en ook beskuit en yogurt in yskas was baie aangename verrassing.

Elize Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oorslaapplek as jy op pad Kaap toe of Gauteng toe is.

Ons het baie lekker geslaap, goeie matrasse, goeie linne. Dis 'n gerieflike kamer met alles wat mens nodig het en 'n selfhelp-muesli-ontbyt wat goed gewerk het.

Deon D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Enkelreisiger

'n Absolute oase vir die moeë reisiger.

Topklasverblyf en min of meer halfpad van die Kaapse Suidkus na Johannesburg. Keurig gemeubileerd. Niks het ontbreek nie. Vriendelike ontvangs. Kan dit hoog aanbeveel. Wat van 'n interessante blaadjie oor die dorp. Wat is daar om te doen? Enige lekker eetplekkies wat u kan aanbeveel?

Dalene P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is veilig. Skoon. Mooi. Georganiseerd. Gasvry.

Het my per SMS gekontak. Herinner aan verblyf. Het my 'n hekkode gegee. Stel belang om die kliënte net die beste diens te gee.

Liezl H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het, heerlik ontspanne.

Pragtige plekkie. Die ekstras was 'n bederf, dankie.

Harry H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en gerieflike eenheid.

Oor die algemeen 'n gerieflike woonstel, hoewel die oop toilet in ons slaapkamer nie 'n goeie idee was nie. Die vensterbank met 'n dik stoflaag in die kombuis dui op gebrekkige huishouding, terwyl die verskeie gebarste ruite ook nie 'n goeie indruk geskep het nie. Die verf op die geute en vensterrame dop ook af. Ons kon nêrens aanwysings na die ontvangs sien nie, en moes bel om toegang te kry. Dankie tog dat ons in die era van selfone leef!

Johan En Suki D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan En Suki D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was in plek, netjies, veilig en waarde vir geld.

Sien sterre.

Hantie P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Baie netjies met 'n vriendelike gasvrou. Daar kan dalk voorsiening gemaak word vir 'n bak om vleis in te pak as jy braai, 'n braai tang en steak messe.

Riekie T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Gerieflike, gemaklike oornagplek.

Sanet R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet R
Enkelreisiger

Plek was baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly.

Was skoon en netjies. Het lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Marianna B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna B

Netjies en vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies en sentraal geleë.

Hettie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

Bespreking was baie professioneel. Rustig en skoon. Sal aanbeveel vir oornag.

Charlotte C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies!

Skoon en netjies, baie dankie vir die spesiale voorsiening vir ons 2 jarige dogtertjie.

Mauritz O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz O
Gesin met klein kinders

Baie geskik vir oornagverblyf op pad terug van die Suid-Kaap.

Geskikte verblyf vir oornag op pad terug van die Suid-Kaap. Lugversorging in elke slaapkamer maak dit draaglik gedurende Desember / Januarie. Veilige parkering en naby eetplekke.

Quinton E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton E
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Hopetown Guest Cottage is baie goeie waarde vir geld, die eenheid was skoon en netjies.

Andre B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verkwikkend!

Dit was baie deftig, netjies, verbruikersvriendelik en die gasheer en gasvrou was vriendelik, baie dankie!

Lizette O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette O

Gerieflik, smaakvol en skoon.

Die kamer was smaakvol, netjies en baie skoon. Die lugverkoeling was onontbeerlik! Die agent het gesê dat die eenheid 'n slaapbank ook het, bo en behalwe die dubbelbed. Ek het dus 'n groter eenheid verwag en het ook meer betaal as wat die minimum bedrag was wat op die webblad aangedui was (ek neem aan dat die minimum bedrag op die webblad die koste van die klein eenheid was wat vir ons aangebied is - dit het net 'n dubbelbed gehad). Ek voel dus dat ek moontlik te veel betaal het vir wat ek op die ou end gekry het.

Natalie C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely be back.

We were very impressed with Hopetown Guest Cottage. The accommodation is lovely, air conditioned and clean. The little added surprises, like rusks with our coffee, and yogurt for the road, to name a few, were just a few extra touches that will be added to our reason for recommending this to our friends and family.

Liezel P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, en gerieflik.

Dit is 'n vreeslike oulike plekkie met meer as genoeg plek as jy met troeteldiere reis. Die huis is baie netjies en skoon en wat nog ouliker was is daar was selfs melk en yoghurt in die yskas. Hulle doen regtig moeite om dit gerieflik te maak en die lugversorging het beslis gehelp. Ek sal beslis weer daar oornag.

Helene C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice

Dit was nice vir die een aand wat ons daar gebly het.

Delaine S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for halfway stop.

The cottages are very clean and tidy. Pity about the ant plague in the parking area and where the patch of grass is. They will eat you alive. Thank you for the hospitality!

Jaco D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Gerieflike plek.

Magriet S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Goeie ontvangs en verwelkoming, pragtige kamers, sal weer hul dienste gebruik en aanbeveel.

Dawn R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Bed is baie steurend. Kraak elke keer wat jy omdraai.

Shaun V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very nice and comfortable will recommend to friends and family.

Jan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie dankie, dit is 'n lekker oornagstop wat voldoen het aan ons vereistes.

Pieter L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterk aan te beveel.

Vertrek skep idee van ruimte en rustigheid. Daar is selfs ordentlike rusbanke! Iets wat mens altyd kan aanbeveel is dat in ons baie warm land daar altyd ys en koue water in die yskassies moet wees.

Sarel E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik - beveel dit aan.

Sien sterre.

Marie O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die verblyf was baie aangenaam, netjies en veilig.

Yolande C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik vir oorslaap in Hopetown.

Ons was aangenaam verras met die netheid en gerief van die eenheid. Dit is ideaal as 'n oornagstop en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie.

Hopetown Accommodation
Wanda P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons honde saamgeneem en hulle was welkom en veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Alles is silwerskoon en goed toegerus. Ons bed was heerlik warm. Lugversorging het die verblyf baie knus gemaak in die winter. Beveel sterk aan.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Dit was 'n groot voorreg om julle te ontvang.

Hopetown Accommodation
Werner V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, asook luuks.

Baie mooi, netjies en skoon.

Noeline B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld en dan nog muesli en joghurt daarby as 'n bonus.

Lekker ruim huis met oorgenoeg slaapplek vir baie. Kamers is baie netjies, een badkamer met bad, wat vir my 'n pluspunt is na 'n uitputtende dag in die veld. En om vir hierdie prys, nog muesli, joghurt en beskuit ook te kry, is regtig 'n bonus. Enigste negatiewe, die instap is in 'n groot slaapkamer - kan egter ook deur kombuis ingaan. Maar dit is regtig minimaal in vergelyking met wat alles ingesluit is vir die prys.

Fred W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred W
Saam met vriende

Baie netjies.

Kamers is baie netjies, stylvol en skoon. Eienaars is baie behulpsaam met enige iets wat jy mag nodig hê.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Dit was so 'n plesier om julle te ontmoet en te kon bedien!

Hopetown Accommodation
Lulu W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu W
Gesin met tieners

Alles wat mens nodig het vir 'n goeie nagrus.

Baie skoon, goed toegerus. Perfek vir oorslaap.

Raymond P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Welgedaan. Ons het lekker geslaap.

Johannes L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring!

Alles waarna jy soek vir 'n oornagstop. Netjies, skoon - dankie vir die melk en jogurt in die yskas. Sal definitief dit aanbeveel.

Deon N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename rusplek halfpad tussen Gauteng en die Kaap.

Die Guest Cottage was baie netjies en toegerus met alles (en meer) as wat ons vir die oornag fasiliteit benodig het. Die beskuit, jogurt, ontbytvlokkies en melk was 'n lekker verrassing. Die lugreëling was baie welkom, want die omgewing was 38C! Parkeerplek is ruim en agter 'n elektriese hek met palisade heining. Hopetown Guest Cottage sal definitief op ons kortlys wees vir ons jaarlikse oorslaap in die Karoo.

Jacques W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Gesin met klein kinders

Regtige uitstekende en pragtige plekkie en so modern en netjies - nie dit verwag in Hopetown nie.

Regtig nie so pragtige en moderne plekkie verwag in Hopetown nie. Was voorwaar wonderlik verras gewees en die diens was werklik van hoogstaande gehalte.

Jeanne K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Keurig, netjies en silwerskoon!

Het reeds etlike besprekings deur LekkeSlaap gemaak en nog min gasvrouens teëgekom wat soveel moeite doen. Kan dit verseker aanbeveel.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie - dit is net ons plesier.

Hopetown Accommodation
Louis V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Alles was lekker.

Ons het lekker gebly en alles was reg en gemaklik. Geen klagtes en sal dit aanbeveel.

Jaco V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Baie vriendelik en behulpsaam, dankie julle.

Alles was perfek en hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf te akkomodeer. Al wat sleg was, was 'n raserige groep gaste, maar dis nou nie iets wat die gastehuis eienaars kon verhelp nie. Dankie julle!

Gerhard S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens verys het na so lang reis.

Die kamer was baie netjies, skoon en ruim. Baie goed beplan en voldoen aan al 'n reisiger se behoeftes vir oorbly.

Leandri C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri C
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Beveel aan dat daar lugversorgers in die kamers aangebring word, of ten minste een kamer en in die ander 'n waaier. Ons het almal in die woonkamer geslaap op 'n matras en slaapbank omdat dit te warm in die kamers was.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die aanbeveling.
Die maatskappy wat die lugversorger geïnstalleer het, het ons verseker dat die eenheid groot genoeg is om die hele eenheid koud te maak.
Aangesien die land 'n uitsonderlike hittegolf beleef het, dink ek kon dit die oorsaak wees.
Ek vertrou dat julle 'n volgende keer meer gerieflike by ons sal oorbly,

Hopetown Accommodation
Dian V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian V

Wonderlik en baie gemaklik.

Baie dankie, julle plekkie is great. Lekker gerus. Sal definitief weer daar oorslaap.

Gerda V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlike verblyf. Vertrek skoon, verrassing met jogurt en pap asook vars melk en koue water in yskas.

Ons het 'n wonderlike oornag verblyf gehad by Hopetown Guest Cottage. Ons kan dit definitief aanbeveel. Silwerskoon en netjies. Goeie bed met heerlike beddegoed. Wel gedaan Hopetown Guest Cottage!

Willie A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie A
Gesin met klein kinders

Aangename ervaring, dit het ons herinner aan tuiskoms.

Sal beslis weer by die gastehuis oorslaap. Vir 'n redelike groot gesin (4 grootmense en 3 kinders), het dit 100% gewerk en was die geriewe, netheid, posisie en alles wat daarmee saamgaan ideaal!

Edith S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edith S
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies. Baie welkome ekstra's.

Baie skoon en netjies. Ekstra's soos muesli en jogurt, ys en koue water in yskas, muskietweermiddel baie welkom gewees! Ons het gevoel daar word ekstra moeite gedoen.

Bertus J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring! Vatbaar vir herhaling!

Vriendelike ontvangs. Skitterend skoon en netjies.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering ons waardeer dit.

Hopetown Accommodation
Janette L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese kamer met als wat nodig is.

Baie lekker! TV en dekodeerder se liggies hou jou wakker in die nag. Heerlike warm geslaap al was die nag koud.

Hopetown Accommodation's terugvoer

Hallo

Klink my julle hou van stikdonkerte in die nag... :-)

Enige voorstelle met daardie liggies?

Vriendelike Groete

Hopetown Accommodation
Henda A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda A
Saam met vriende

Ons het een nag oornag op pad terug van die Kaap af.

Dit was baie netjies met alles wat mens sou nodig kry - dit was soos by jou eie huis.

Lucas S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas S
Gesin met tieners

Baie netjiese plekkie, lekker gerus!

Sien die sterre hieronder.

Willie E - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf.

Dit is 'n baie netjiese goed-versorgde area. Beplan net voortydig vir etes, ens. Die dorp is klein en winkels sluit vroeg.

Annette M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annette M
Saam met vriende

Heel voldoende verblyf.

Ruim en netjies. Ongelukkig is daar nie veel op Hopetown om te doen nie.

Karolien E - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel soos "kom tuis".

Die huis is goed toegerus met baie ruimte. Lekker beddens en uitnodigende atmosfeer.

Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 94 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za