Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopton House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Hopton House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annemie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Heerlik rustig, lieflike verblyf in 'n prentjiemooi huis in Clarens.

Ons was op soek na lafenis, weg van die gedruis, en Hopton House het aan al ons behoeftes voldoen. Die geriewe was ruim vir twee paartjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon Z
Saam met vriende

Uiters netjies met alle geriewe beskikbaar.

Die huis is netjies bedien met alles wat wat nodig is vir 'n naweek of vir 'n week of twee. Kamers is baie netjies met kwaliteit linne. Die uisig met die berg reg teen jou is ongelooflik. Die area is baie privaat en stil maar net 'n paar treë vanaf die sentrale dorp.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns P
Gesin met klein kinders

Weereens heerlik!

Dit was die tweede keer wat ons te Hopton House gebly het en dit was weereens 'n absolute heerlike ervaring gewees, my beste verwagtinge weereens oorskry. Clarens is absoluut hemel op aarde, en hierdie huis is ideaal geleë om die beste van Clarens te kan inneem; die pragtige uitsig en nabyheid tot die natuur, sowel as maklike stapafstand na die dorp maak dit die mees perfek-geleë woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesleigh W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesleigh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, neat and clean. Only the mattresses need to be attended to.

Mattresses need to be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie C

Baie lekker gekuier.

Pragtige huis, goeie geriewe, netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Hanlie,
Baie dankie vir jul waardevolle terugvoering. Dit is nog altyd ons doel dat gaste dit net so baie soos ons as familie, dit ervaar en geniet. Hoop ons sien julle weer in die naby toekoms.
Groete Estelle

Hopton House
Theuns P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns P
Gesin met klein kinders

In alle opsigte perfek.

Dit was heerlik. Die huis is perfek ingerig met letterlik alles wat mens nodig het, was veral aangenaam verras met al die braaigereedskap in die garage. Kan nie Hopton House meer aanbeveel nie, was absoluut perfek. Was 'n heerlike wegbreek, sal verseker weer by Hopton House oorbly. Baie dankie Estelle vir jou vriendelikheid met die kommunikasie, en die aandag tot die fynste detail in die huis wat bygedra het tot 'n onvergeetlike naweek. Net jammer die naweek was so kort, maar dit was my skuld, hehe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Theunis,
Baie dankie, hoe lekker om te hoor dat julle dit as familie geniet het. Ons het self soveel ongelooflike lekker tyd met ons eie familie daar gedeel. Waardeer jul mooi terugvoering. Hoop om julle gou weer in Hopton House te sien.

Hopton House
Heidi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Pragtige plek met alles wat mens nodig het om 'n lekker naweek weg te geniet. Goeie diens.

Die plekke het 'n besonderse berguitsig en is loopafstand vanaf die dorp en die dam waar mens vis kan vang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Hello Heidi,
Baie dankie vir jul waardvolle terugvoering. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete

Hopton House
Marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Gesin met tieners

Lieflike huis, perfekte ligging. Kon vir niks meer vra nie!

Die huis is perfek vir 'n heerlike familiekuier en rustig word in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Marie,

So lekker om jul terugvoering te kry, dis hoe ons familie dit ook vir jare al ervaar. Hoop ons sien julle gou weer.

Hopton House
Jaco J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning!

Thank you, Hopton House, for an awesome stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Jaco,
Baie dankie vir jul terugvoering, waardeer opreg. Hoop ons sien julle gou weer!

Hopton House
Kristy L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy L
Gesin met klein kinders

Beautifully furnished and ideally located.

Beautifully furnished and spacious. Ideally located next to the nature trail and within easy walking distance of the town square.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Dear Kristy,

Thank you for your valuable feedback. Hope to see you again in the near future.

Hopton House
Isabel T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel T
Saam met vriende

Gesellig en gerieflik.

Heerlike woonkamer met kaggel. Baie lekker ingerig vir 'n winterkuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Isabel,
Fantasties, heerlik om te hoor dat julle ons huis geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete

Hopton House
Lee-ann G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann G
Saam met vriende

Stunning

Beautiful house and scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Dear Lee-ann,

Thank you for your great feedback, hope to see you again.

Keep safe and healthy,
Kind regards
Estelle

Hopton House
Hennie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Hopton House is absoluut fantasties vir 'n groot groep.

Hopton House was pynlik netjies gewees. Alles wat mens nodig het is daar. Het baie lekker daar gebly. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Petro,

Baie dankie, ons waardeer jul goeie terugvoering ongelooflik baie! Sal verseker die skoonmaakdienste ook laat weet.

Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

Vriendelike groete

Hopton House
Darren R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren R
Saam met vriende

Brilliant accommodation - can only but recommend.

Quick and easy booking process. Great communication from Estelle and had an great stay at Hopton House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Dear Darren,

Thank you, much appreciate your super good feedback.
Glad that we could offer you something to enjoy as much as we do.
Looking forward to seeing you again soon.

Keep safe.
Kind regards,
Estelle.

Hopton House
Ronel S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Gesin met tieners

Baie rustig, skoon en veilig.

Dankie dit was ‘n lekker plek om kop skoon te maak en te rus. Die huis is ruim en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Ronel,

Baie dankie vir jul mooi resensie, waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete

Hopton House
Felecity W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecity W

Fantastic!

Beautiful, clean and well equipped home with stunning view of mountains and trails. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Dear Felicity,
Thank you, we very much appreciate your feedback. Definitely the feedback we are striving for.
Hope to see you again soon.
Kind regards,

Hopton House
Linda S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Saam met vriende

Ons sou dit waardeer het as julle vir ons gewaarsku het dat die bure tot Saterdag 5 uur bou en masjinerie gebruik.

Dit het baie gesteur, veral omdat ons daarheen is vir die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Goeie middag Linda,

Eerlikwaar jammer om te hoor van jul ongerief.

Ongelukkig is ons nie voltyds in Clarens nie en het dus nie 'n idee gehad van wat alles om ons gebeur het nie.
Ons kan slegs verantwoordelikheid aanvaar vir wat op ons perseel plaasvind. Indien hierdie werk op ons perseel was, sou ons eerstens nie besprekings aanvaar het nie en tweedens julle verseker in kennis gestel het daarvan.

Ons werk hard om Hopton House skoon en netjies te hou sodat al ons gaste ons huis en omgewing kan geniet.

Vertrou dat julle Hopton House weer sal oorweeg in die toekoms.

Vriendelike groete

Hopton House
Lizelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Die plek is stunning! Alles wat oop- en toemaak is beskikbaar. Beddegoed van uitstekende gehalte. Daar was genoeg breekware vir 8 mense. Ons het verskriklik lekker gekuier. Baie dankie vir alles. Ons sal beslis Hopton House aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Lizelle
Ons waardeer jul terugvoering, verseker waarna ons streef.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete

Hopton House
Brian A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian A
Saam met vriende

Perfect getaway.

Beautiful home in beautiful surroundings, I will highly recommend The house had every amenity to make a your stay comfortable. Hopton House is highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Baie dankie Brian,
Ek waardeer jul goeie terugvoering. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Estelle

Hopton House
Gerhard S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met tieners

Uitstekend, alles wat jy vewag en meer.

Beslis waarde vir jou geld. Die woning is besonders goed geleë met 'n asemrowende berg-uitsig. Alles wat jy nodig het om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak en nog baie meer. Die aandag aan detail is iets besonders. Baie dankie vir al jul moeite, sal beslis weer van Hopton House gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Wicus,

Baie dankie, waardeer jul ondersteuning en goeie terugvoering, sien uit om weer van julle te hoor.

Vriendelike groete,
Estelle

Hopton House
Phyllis D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie dankie vir 'n pragtige en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Phyllis,
Baie dankie vir jul goeie terugvoering, waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike groete
Estelle

Hopton House
Martie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Gesin met klein kinders

A comfortable house with a great view.

We enjoyed our stay - the house is comfortable and light with beautiful views and within walking distance from the town Square. The kitchen is adequately equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Gemaklike huis met 'n wonderlike uitsig.

Ons het ons verblyf geniet - die huis is gemaklik en lig met pragtige uitsigte en stapafstand van die stadsplein af. Die kombuis is voldoende toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Dear Martie,

Thank you for your support and great feedback.

Looking forward to hearing from you again.

Kind regards,
Estelle

Hopton House
Jacobus E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus E
Gesin met klein kinders

Ideale huis met ideale ligging en voldoende toegerus om onvergeetlike tyd te verseker - sal beslis weer kom!

Hopton Huis het aan al ons verwagtings voldoen. Baie goeie matrasse en meublement en toerusting en bordspeletjies en kombuisware. Dubbelmotorhuis baie handig en goeie sekuriteit met heerlike grasperk vir kinders. Enigste kritiek is die klere kas in tweede slaapkamer wat eerder 'n vollengte hangkas kon wees - sou net beter werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Johan

Ons waardeer jul ondersteuning en waardevolle terugvoering.

Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

Vriendelike groete
Estelle

Hopton House
Gerda M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Baie netjiese, ruim huis met al die luukshede van tuis.

Baie lekker, 5 ster verblyf, 'n kuier huis met al die noodsaaklikhede/luuksheid van jou eie huis. Pragtige uitsig, perfekte ligging. Vriende klaar Hopton huis se besonderhede aangevra om te boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Gerda,

Baie dankie vir jul goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg!

Hoop ons sien julle gou weer.

Groetnis,
Estelle

Hopton House
Wilma B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B
Saam met vriende

Heerlik ontspan met rustige omgewing en pragtige uitsig op berg.

Alles was netjies met voldoende geriewe en sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Wilma,

Baie dankie vir jul ondersteuning en ons waardeer jul terugvoering!. Ons poog om goeie dienste en gerief aan al ons gaste te bied. Julle is altyd welkom en hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Estelle


Hopton House
Lydia N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met vriende

Wonderlik!

Wonderlike huis. Mooi ligging. Baie gerieflik en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Lydia,

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoering opreg. Ons hoop om julle gou weer Hopton House sal besoek.

Vriendelike groete,
Estelle

Hopton House
Elbe W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W
Saam met vriende

Heerlike huis vir kuiers!

Hopton House is pragtig en silwerskoon. Is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Dalk lugreëling vir twee boonste kamers. Het 'n heerlike groot stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Elbe,

Baie dankie vir jul mooi resensie, waardeer dit opreg! Ons neem verseker kennis van jul voorstel. Hoop ons sien julle gou weer in Hopton House.

Vriendelike groete,
Estelle

Hopton House
Rose L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rose L
Gesin met tieners

Clean and well-equipped, comfortable house. We felt safe, location excellent.

We enjoyed the holiday so much, we will definitely be doing that again soon. It was the best equipped holiday house I have been to, comfortable and right under the mountain. All of us were impressed, we just felt one service over the weekend would have been appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Dear Rose,

Thank you for your feedback, much appreciated. We will certainly look into an extra service for stays longer than 2 days.

Kind regards
Estelle

Hopton House
Rene H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met vriende

Baie gesellige huis! Alles was perfek.

Baie mooi huis, alles baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Rene,

Dis vir ons 'n voorreg, dankbaar vir jul ondersteuning en dat ons julle kon bevredig.

Ons hoor graag weer van julle.

Vriendelike groete,
Estelle

Hopton House
Dennis A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis A
Saam met vriende

Fantasties.

Baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Dennis,

Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit opreg! Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Estelle

Hopton House
Lee-ann E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann E

Pragtige uitsig, pragtige huisie, alles wat mens nodig het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Lee-ann

Groot waardering vir jul ondersteuning en waardevolle terugvoering.

Sien jul graag weer in die toekoms

Vriendelike groete
Estelle

Hopton House
Leona V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V
Saam met vriende

Fantasties!

Alles was baie netjies en skoon. Geriewe puik en als wat nodig is. Die beddegoed is van uitstaande gehalte. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Beste Leona

Baie dankie, ek waardeer jul ondersteuning en ek hoop om julle gou weer by Hopton House te sien.

Vriendelike groete
Estelle

Hopton House
Tina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Heerlik gebly. 3 gesinne met klein kinders. Grasperk buite is 'n lekker speelplek en daar is 'n berg in jou agterplaas met 'n maklike staproete. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Hi Tina,
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle gou weer in Hopton House.
Vriendelike groete,
Estelle

Hopton House
Hanno V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V

Pragtige huis, naby aan winkels, alles wat mens nodig het en meer.

Baie mooi huis, voel veilig, pragtige uitsig en topgehaltediens. Sal enige tyd weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hopton House se terugvoer

Hi Hanno,

Baie dankie, so bly om te hoor dat alles goed verloop het en dat julle ons huis en omgewing geniet het.
Waardeer jul terugvoering opreg!

Hoop ons sien julle gou weer in "Hopton House"

Vriendelike groete
Estelle

Hopton House
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 728, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid1p5Bz5VfVzm3Gun3l3PrXTlEQFcPBS3Vy5D1UpDQNUpqVCyz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 728 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.515671445377 28.413600872353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem