Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1201

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Horizon Bay 1201
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sarel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel L
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en een van ons lekkerste vakansies ooit!

Die ligging is uitstekend met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die see, sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S
Saam met vriende

Alles uitstekend. Geen probleme.

Wonderlike ervaring. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Bay 1201 se terugvoer

Good day Margaret

Thank you for your great review and are so happy to hear you enjoyed the stay.

We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.

Kind Regards
HostAgents

Horizon Bay 1201
John C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid en ligging in ongelooflik. Probleme met ander agente.

Dit is 'n pragtige eenheid en die uitsig oor die see kan nie in woorde beskryf word nie. Ons sal beslis weer hier kom afpak. Die instansie se agentskap het met my begin kommunikeer en selfs rekeninge aangestuur. Dit blyk hierdie agentskap bestuur die eenheid en die diens was uiters swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Bay 1201 se terugvoer

Beste John,

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer - dit help ons om kwaliteit en diens te verbeter.

Vriendelike groete
Horizon Bay 1201

Horizon Bay 1201
Marietjie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met vriende

Dit is 'n pragtige, netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het met 'n ongelooflike uitsig.

Die agente was baie professioneel en hulpvaardig. Alles was netjies en in plek. Die uitsig was ongelooflik en dit het bygedra tot ons naweek wat ons nooit sal vergeet nie. Baie dankie Horizon Bay vir uitstekende diens en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige woonstel met 'n asemrowende uitsig.

Baie lekker woonsstel, sal net aandag moet gee aan hek se afstandbeheer, dit was nogal 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris M
Saam met vriende

Baie teleurgestel met die kwalitiet van die eenheid. Die foto's en realiteit stem nie ooreen nie.

Met ons aankoms, wat ons wel volgens julle versoek, vooraf ingebel het, het ons op die straat gestaan en nie geweet waarheen om te gaan nie. Die sekuriteitsbeampte was baie kortaf en "unhelpfull". Die agent, of wat die persoon genoem word wat ons moes help inboek, nog erger. Die sleutel vir die eenheid was in die posbus toegesluit, en ons "agent" het nie 'n sleutel om dit uit te kry nie. Intussen staan ons nog steeds op straat sonder dat enigiemand ons 'n idee gee wat aangaan. Die eenheid self is nie naastenby die geld werd nie. Dit was oor die algemeen 'n baie onaangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi.

Mooiste uitsig oor Blouberg met Tafelberg. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon C
Gesin met klein kinders

Baie dankie, het baie lekker gebly!

Mooiste see-uitsig, skoon en goed toegerus. Baie dankie vir 'n lekker bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Gesin met tieners

Ligging uitstekend. Eenheid onvolledig toegerus.

Ligging is uitsig uitstekend, maar die eenheid kort aandag aan detail. Ontevrede met die onvolledige kombuisgereedskap. Ons het slegs een teelepel gehad! Mikrogolfoond se draaitafel het nie gewerk nie. Geen asblikke in kamers of badkamers. Slegs drie stoele op balkon, maar ons was 4 mense. Die strykyster se draad was al by 4 plekke herstel, maar was daar steeds oop kabel by die nek, strykyster kan maar vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 705
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 705
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 705
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard 16, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dbeee3cddf4af0bf4345614a01bfc909c3f53c463644b2e941c0d78f889a911304726ffe645bd87455f97167664e5902307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 705 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 6 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822085968681 18.477742075883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem