Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1404

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R495 administrasiefooi en R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Enige verlies of skade aan die eiendom en/of inhoud moet betaal word, ongeag weens ongeluk of doelbewuste optrede. Indien sleutels verlore raak of nie terugbesorg word nie, sal die slotte en sleutels vervang moet word en jy sal die onkostes moet dra. Indien skade of verlies meer as die breekskadedeposito beloop, sal jy jou deposito verbeur en steeds aanspreeklik gehou word vir die balans van die skade en/of verlies. Die verhuringsagent aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies en/of skade aan enige persoonlike items en/of aan enige persoon vir welke rede ook al nie. Ons raai dus aan dat jy gepaste reis- en mediese versekering uitneem.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 4, Horizon Bay, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkYWFhY2QzLTgzNDEtNGZjMC1iODYxLTkxNzBkYTZjYWFlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 036 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Blaauwberg Road 1404 Horizon Bay, Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822373728255 18.478148281575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem