LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horizon View | LekkeSlaap
+18

Horizon View

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Horizon View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deborah P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gemaklike en veilige verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly, veilig gevoel en alles was baie mooi skoon en netjies. Ons het ook die uitsig en stoepie baie geniet. Dit is ook in 'n baie rustige omgewing en Rod was baie vriendelik en behulpsaam. Die stort en badkamer is net 'n bietjie klein en 'n groot man of vrou mag die stort dalk bietjie moeilik vind. Vir ons was dit egter net reg. Die sitkamer- en eetkamermeubels is netjies, skoon en dienslik, maar as jy wil lank sit kan die bank en sitplekke bietjie ongemaklik word. Vir mense wat egter net wil in en uit en eerder die omgewing geniet as om heeltyd in die huis te sit, is die plekkie perfek. Ons het als gehad wat ons nodig gehad het, lekker geslaap en ontspan. Ons sal beslis weer daar wil bespreek. Goeie waarde vir geld!

Horizon View's terugvoer

Thank you, Deborah, for your wonderful and very positive review. We appreciate the effort and thought put into producing such a lengthy and pleasant report. It was an absolute pleasure to host you and Gerhard. We will definitely replace the foam with a softer and more comfortable cushioning material.

We look forward to meeting you guys again in the future and hopefully, the weather will treat you better next time!

Horizon View
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron-singel 555, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25059fa8b72cf7f07037a159409799584abf79202259fb6de201c2ab9ec83cce43eb5403c8ad2927e94d4fc84c15d9b029d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 555 Heron Loop Cintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -32.820647410929 28.114325678349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!