Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Private Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paulina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Hornbill Private Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charles W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W

Great definitely visit again asap.

Great experience, loved the place. Thanks to the team for making it extra special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B

Lekke! Dis 'n heerlike huis.

Hornbill huis sien ons vir seker gou weer. Dit is gesellig, ruim en perfek vir alle seisoene. Ons gasheer was baie behulpsaam en geduldig met al my vrae, en ons 2 wildsritte was deur 'n ervare bosveld-kenner aangebied wat my so baie nuwe dinge van die bosveld geleer het. Ons het die privaatheid van die huis geniet en dit was heerlik om die diere dop te hou wat om die huis rondbeweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Ons voel geëerd met die 5/5 review. Baie dankie daarvoor. Dit is 'n voorreg om ons liefde vir die natuur en wild met mense te deel wat net so lief is daarvoor.

Hornbill Private Lodge
Ashleigh E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ashleigh E
Gesin met klein kinders

Relaxing time had by all.

Very pleasant stay, bed upstairs needs to possibly be replaced, squeaky and not too comfortable. Very sad that we couldn't get the accommodation as planned due to closure for 'game management', which we now assume is hunting as it's not the first time this has happened. Not the place's problem, but may affect bookings in the future as we come to see the game now for hunting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F
Gesin met klein kinders

Awesome vakansie! Hornbill Private Lodge is die perfekte plek.

Hierdie was ons lekkerste vakansie ooit in Mabalingwe. Jaco en sy span het uit hulle pad gegaan om alles reg en gemaklik te hê vir ons klomp. Die klein kinders het die swembad gelief! Elke wildsrit was vol pret en ons het elkeen vreeslik geniet. Baie dankie Jaco, ons hoop om weer by julle te kom kuier as ons weer met vakansie in Suid-Afrika is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie, Anna-marie, vir die wonderlike gaste wat julle was. Baie dankie vir julle 5/5 resensie en die mooi woorde. Hoop om julle binnekort weer te kan ontvang, as julle kom kuier van New Zeeland.

Hornbill Private Lodge
Alicja K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicja K
Saam met vriende

Unforgettable time. Comfortable, spacious accommodation. Very helpful staff.

Very relaxing. Worries free. Taken care in any aspect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you for your review and kind words, we appreciate it a lot.

Hornbill Private Lodge
Lenta P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenta P

Wonderful.

Game driver and the drive excellent! Accommodation was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you for your review and for your effort. I will inform Miklaas of your appreciation.

Hornbill Private Lodge
Talita M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M
Gesin met tieners

Privaat, rustig en puik gastediens.

Ons was baie tevrede en verras met al die ekstra klein dienste wat ons ontvang het. Jaco het seker gemaak ons het baie lekker gebly. Niklaas se wildrit elke dag was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle Hornbill Private Lodge gekies het. Ons is baie dankbaar en bly dat julle dit geniet het en die moeite gedoen het vir die resensie. Ons waardeer die 5/5!

Hornbill Private Lodge
Charlene G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G
Gesin met tieners

Amazing family holiday!

My family and I went to Hornbill Private Lodge to celebrate my mother's 60th birthday. I cannot fault them on anything as everything was perfect. From Jaco who is extremely friendly, helpful and making sure everything was ready for us, to Gift and Nicolas taking us on our game drives and being so polite and professional. All going the extra mile to make sure our stay was amazing. I would like to thank Jaco and his team for making our weekend perfect and one to remember. We will most definitely return and also recommend to anyone looking for excellent accommodation in Mabalingwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you Charlene for taking the time to give us such a great review. It was our privilege to have you as our wonderful and appreciative guest. We are looking forward to your next visit. Jaco, Gift, Miklaas & Paulina.

Hornbill Private Lodge
Suritha P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha P

Lekkerste wegbreekplek ooit!

Dit was baie lekker en die wildsritte was ongelooflik! Dankie aan die span, ons sien julle verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Wat 'n plesier en voorreg om julle te kon ontvang het by Hornbill Private Lodge.
Ons waardeer julle 5/5 terugvoer.
Sien julle binnekort.

Hornbill Private Lodge
Anna M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met vriende

Exceptional.

The place is value for money. It is very private and clean. Everything you need for your stay is provided. It is even more amazing to see the baby cot and prem. It is suitable for all kinds of families. We will definitely go again. Jaco, you are the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Anna, thank you for the 5/5 score.
It was a big pleasure to had you as our guests. Looking forward to your next visit.

Hornbill Private Lodge
Laiq E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laiq E
Gesin met klein kinders

Clean, surrounded by nature, and beautiful.

The lodge is beautiful. There are lovely activities to do, and it is definitely very fun for all ages. The kids loved it, and I would highly recommend Hornbill Private Lodge. I would go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

We appreciate your effort and thank you for your much appreciated review. If our guests are happy we are happy!!!
Looking forward to your next visit.

Hornbill Private Lodge
Stefan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan R

Heerlik gerus.

Verblyf en geriewe was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Stefan, ons waardeer julle 5/5 gradering baie, dit beteken baie vir ons.

Hornbill Private Lodge
Alan W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan W
Gesin met tieners

Great stay in very nice accommodation.

Was a wonderful place with a great game drive every day. Driver was excellent and we got to see great sightings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

We appreciate your review and kind comments. It was a pleasure to have you at Hornbill Private Lodge.

Hornbill Private Lodge
Frik S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Saam met vriende

Was 'n heerlike boskuier.

Lodge was baie netjies, goed toegerus met baie spasie. Skoonmakers was besonders vriendelik en Thabang, die gids het puik gedoen met wildsritte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering en goeie waardering van die personeel. Ons waardeer julle ondersteuning.

Hornbill Private Lodge
Lourens B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Heerlik saam familie in die bos gekuier!

Jaco die eienaar en Thabang op wildritte het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Sal die lodge enige tyd aanbeveel vir 'n heerlike familiekuier! 'n Lekker plek om die Groot 5 te sien. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle moeite om die Lodge te evalueer en vir die mooi terugvoer. Dit beteken baie vir ons.

Hornbill Private Lodge
Tharesa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharesa V
Gesin met tieners

An amazing break from the hustle and bustle.

The service and accommodation were exceptional. The wildlife is amazing. The children enjoyed the sunset game drive. This is truly an experience that we would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you, Tharesa, for the great review. We are so glad you enjoyed your bush breakaway with us. Looking forward to your next visit. The Hornbill Private Lodge Team.

Hornbill Private Lodge
Jennilee L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennilee L
Saam met vriende

The best time with friends.

The team and venue were top notch!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you Jenni-Lee for the 5/5 rating and your review. The whole team appreciates it a lot.

Hornbill Private Lodge
Daleen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Gesin met tieners

Wow! Wat 'n lekker naweek!

Hornbill Private Lodge is volledig toegerus met als wat mens benodig. Die lodge is goed geleë en mens kan met enige voertuig die huis bereik. Die huis is uitstekend ingerig en perfek vir rus! Daar is ‘n swembad en ‘n lekker kuier-lapa. Dit is heerlik om te sit en kyk na die wild wat om die huis loop. Jaco, ons wil jou en jou span bedank vir julle gasvryheid. Elke dag se wildrit was 'n bonus. Glo ons sal julle vinnig weer besoek. Hornbill Private Lodge is die perfekte wegbreek uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie, Daleen, vir die wonderlike terugvoer en die 100% slaagsyfer. Ons waardeer dit opreg. Die res van die span stuur ook groete en ons sien uit na julle volgende kuier.

Hornbill Private Lodge
Kim S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Gesin met klein kinders

The only way to experience home in the bush.

Very friendly, everything you could want, on hand 24/7, all amenities, overseas guests were absolutely amazed, loved every minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you Kim, for your review. It was our privilege to have had you as our guests. We are very glad you enjoyed your stay with us in the bush.

Hornbill Private Lodge
Leonora M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora M
Saam met vriende

Had a lovely stay. Staff are efficient and pleasant. Thoughtful provision of extras such as ice, condiments, tea and coffee, game drives. Well-equipped. Very good value. Loved the animal visitors.

Provision for lighting during load shedding, and load shedding roster daily was very helpful. Caring host made the stay more personal. Much appreciated. Will definitely go again and recommend Hornbill Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

We humbly appreciate your 5 out of 5 scores. Thank you very much.
It was our please to be of serve to wonderful guests like you.
Looking forward to your next visit.

Hornbill Private Lodge
Mario V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitgelê en netjies. Het als wat mens nodig het en emergency ligte vir load-sheding.

Hornbill Private Lodge is volledig toegerus met als wat mens benodig - van braai-lapa en ekstra bar- en kuier-area, stoep met voëls en diere wat water drink en eet. Baie veilig en die gaas en draad op deure en vensters is 'n wenner om goggas, muskiete en diere uit te hou, veral blouape. Die verblyf het ook 'n game viewer ingesluit met eie ranger een keer 'n dag. Die splash pool is goed geleë en baie lekker en vervrissend. Sal verseker die plek aanbeveel en sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die slaagsyfer van 100%, ons waardeer dit opreg.
Ons is altyd verheug en trots daarop dat gaste by Hornbill hulle bosveld-vakansie geniet.

Hornbill Private Lodge
Yolandie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie K
Saam met vriende

Wegbreek in die bos saam vriende.

Baie dankie dat ons in die stunning plek kon bly. Dit was so moeilik toe ons moet op pak en ry. Dankie Jaco vir goeie kommunikasie, jou gasvryheid en vriendelikheid. Die huis binne en veral buite was perfek vir ons en het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Yolandie, dit was ons voorreg om julle te kon ontvang het en baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Hornbill Private Lodge
Khomotso B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Khomotso B
Gesin met klein kinders

We did enjoy our stay at the lodge, especially the young once.

The lodge was so nice and we had a great time during our stay, we even enjoyed going to game drive that was the greatest thing ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate your effort.
Again, our apologies for the nuisance and nerve-racking moments the elephants caused during their visit to the Lodge!!!

Hornbill Private Lodge
Marinda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met vriende

Wow! Wat 'n lekker plek om saam te ontspan!

Wow! Wat 'n amazing plek! Dit is maklik een van die lekkerste en mooiste wegbreekplekke waarby ons al was! Die lodge is uitstekend ingerig en perfek vir rus! Die swembad en lapas is 'n bonus. Dit is heerlik om te sit en kyk na die wild wat om die huis loop. Ek sal Hornbill Private Lodge vir almal aanbeveel wat 'n wegbreek uit die stad nodig het! Jaco, ons wil jou en jou span bedank vir julle gasvryheid. Elke dag se wildsrit was so spesiaal. Thabang het uit sy pad gegaan om vir ons die olifante te kry. Baie dankie vir die pragtige piekniek langs die dam. Dit het ons kuier spesiaal afgesluit. JB, dankie vir jou kwinkslae. Jy is 'n pragtige seuntjie. Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, Marinda. Ons waardeer julle 5/5 gradering. Ons geniet dit so baie om nuwe vriende tot die Hornbill familie te voeg. Ek en JB het ook ons piekniek by die dam baie geniet. Thabang stuur ook groete en se julle was 'great'. Sien julle binnekort.

Hornbill Private Lodge
Serean P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serean P
Saam met vriende

Spectacular stay and top notch service.

We booked the lodge for friends as we celebrated a 50th in the wild. The lodge was stunning, friends couldn't stop being impressed. I'm in awe with the client service that Jaco attended to our guests, the friendliness, knowledge and care is far more than I have experienced in a very long time. We will definitely use the Lodge and Jaco's service again. Thank you Jaco for everything you did for our guests it made the celebration so special due to your amazing service and lodge, home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

You are making us humble, but very, very proud. Thank you for your review. It was our privilege to have you and your amazing guest at the Lodge. Looking forward to receiving you soon again. Jaco and the Team.

Hornbill Private Lodge
Jaco F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Saam met vriende

Luilekker naweek weg.

Wat 'n juweel in die hartjie van die bos waar jy kan afpak en net lekker rus. Die huis is goed toegerus. Baie dankie aan ons gasheer Jaco, jou diens en gasvryheid was puik. Dankie dat jy ook so akkommoderend was met alles. Hoop om julle gou weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Dit was ons voorreg om julle van diens te kon wees.
Sien julle binnekort in November weer.

Hornbill Private Lodge
Godfrey G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey G
Gesin met klein kinders

A well worth it break away.

It ws a great experience and will tell friends and do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

It was our pleasure. See you soon again.

Hornbill Private Lodge
Marieta V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Gesin met tieners

Baie lekker wegbreek in die bos.

Ons het ons tyd by Hornbill Private Lodge baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Die huis is ruim, skoon en netjies en het alles wat nodig is. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en doen baie moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Beste Marieta
Baie dankie vir die wonderlike gradering. Ons waardeer dit baie.
Dit was ons voorreg om gaste soos julle te kon ontvang.

Hornbill Private Lodge
Werner D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner D
Saam met vriende

Lekker saam met vriende gekuier.

Gerieflike en veilige akkommodasie, met skoonmaakdienste. Gasvrye eienaar wat na elke behoefte omgesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Ons waardeer julle terugvoer. Dankie

Hornbill Private Lodge
Divan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging, skoon en netjies.

Jaco was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Julle was ook fantasties. Dis 'n voorreg om mense soos julle op die Lodge te ontvang.

Hornbill Private Lodge
Zelda O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda O
Gesin met klein kinders

Lekker kuier huis in die bos.

Die huis is omring deur pragtige natuur en die wild het tot by die huis gekom. Die verskeie lapas en swembad het gesorg vir genoeg kuierplek vir almal. Die nuwe eienaars Jaco en Wayne was wonderlike gashere en het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle van diens te kon wees en ons liefde vir die natuur te kon deel met wonderlike mense soos julle groep. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Hornbill Private Lodge
Eddie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie G
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Dit was 'n lekker naweek, die GPS-koördinate is net verkeerd op Google Maps. Daar is 'n paar klein goedjies wat vervang moet word soos gloeilampe en die kraan in die kombuis. Die diere kom elke oggend tot by die lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Sedert julle verblyf het ons die Lodge by Oom Charles gekoop. Ons het reeds baie verbeterings gedoen en hoop dit sal ons gaste nog n beter Bosveld belewenis bied.

Hornbill Private Lodge
Santie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie B
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en gesellig.

Ons het heerlik daar gekuier en ontspan. Die huis is ruim en koel, met ’n heerlike, groot braai-area. Lieflike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, dit word baie waardeer.

Hornbill Private Lodge
Teresa C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa C
Gesin met klein kinders

Was baie gerieflik, maar kort bietjie aandag.

Daar is verskriklik baie miere in die kombuis en was soms moeilik om etes voor te berei. In die onderste badkamer is een van die krane af. Ons almal het baie lekker gekuier en dit was so lekker om al die geriewe om die huis te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Dankie. Daar is altyd ruimte vir verbetering.
Charles Rogers
Horn_Bill Private Lodge Mabalingwe

Hornbill Private Lodge
Natasja Y - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja Y
Gesin met klein kinders

Peaceful and so relaxing.

Great place to spend time with the family whilst surrounded by the beauty and tranquillity of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Private Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. Much appreciated.

Hornbill Private Lodge
Pieter E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met vriende

Onvergeetlik. Net te kort gewees.

Ek sal Hornbill Lodge aanbeveel en sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette V
Gesin met klein kinders

Kort ’n dringende skoonmaak binne.

Baie rustige plek. Gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandie B
Gesin met tieners

Plek was baie vuil.

Selfs skoonmaker het beaam dat die huis lanklaas skoongemaak is. Dis nie die eerste keer wat ek 'n huis huur in Mabalingwe nie en vir dit wat ek betaal het, is dit skandelik. Daar was nog kos in die drein van die wasbak in die kombuis, die vloere was vuil en so kan ek aangaan. Dis 'n mooi huis van buite, maar kort baie aandag. Die foto's is misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel C
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Alles in die fasiliteit is daar, maar dis effens verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0148, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06012f76f4721d3177650d231916436c556e7c79f90df67f0ccf55e151fa03ce3a3d8df9f00352436a743b1a6bd1b446398e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 8) 39 5 1 5 Mabalingwe 424 Mabalingwe Nature Reserve 0148 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.848004443551 28.046993896166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem