Hermanus Akkommodasie by Hornbill House | LekkeSlaap
+29
+29

Hornbill House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Hornbill House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amanda K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal.

Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Emil S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Ons sal weer daar oorbly, maar sal bly wees indien aandag gegee kan word aan die gehalte van die bed wat baie hard is.

Louise G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en lekker stil.

Pragtige kamer, lekker stil, met alles wat jy benodig.

Hornbill House's terugvoer

Beste Louise, Dankie vir julle reaksie, dit beteken vir ons baie en dankie dat julle by Hornbill Akkommodasie tuis gegaan het. Tot hopenlik n volgende keer. Mooi bly.

Hornbill House
Ian M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met vriende

What a fabulous place. Central and yet out of the rat race.

I had a lovely stay here and will do it again. What a stunning venue. The parking can be a bit better - more secure.

Hornbill House's terugvoer

Dear Ian,
Thank you for your much appreciated comments. Unit 3 + 5 has secure parking spots, the rest of the apartments has street parking. Have an awesome week ahead.

Hornbill House
Marilette D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette D
Gesin met tieners

Die mees rustige artistiese kamers in die ongelooflikste bosryke omgewing.

Dit voel asof jy in 'n lowergroen tropiese woud in 'n boomhuis in luukse weelde slaap. Ongelooflike ervaring in die mooiste stukkie hemel op aarde.

Hornbill House's terugvoer

Julle is n pragtige gesin. Ons verwelkom julle graag terug vir n langer kuiertjie. Mooi bly.

Hornbill House
Merle D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord: fantasties! Baie rustig atmosfeer.

Skoon en netjiese eenheid. Definitief die moeite werd. Sal beslis weer daar bly.

Hornbill House's terugvoer

Baie Dankie. Ons verwelkom julle graag terug. Veilig ry en tot n volgende keer. Vriendelike groete Marelise Kotze @HornbillHouse Hermanus

Hornbill House
Letitia P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike ervaring.

Sal Hornbill house enige tyd weer besoek. Die rustige atmosfeer was salig en dit is baie sentraal geleë.

Hornbill House's terugvoer

Beste Letitia, Baie dankie vir julle terugvoering, dit beteken vir ons baie. Mooi dag verder en ons sien julle graag terug in 2019.

Hornbill House
Babalwa M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babalwa M
Gesin met klein kinders

Amazing house with beautiful artwork. The braai area was fantastic such a great place to escape.

Fantastic getaway for family!

Hornbill House's terugvoer

Thank you for sharing your comments with us. We would love to see you and your beautiful family back with us. Take Care.

Hornbill House
Sias W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sias W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie basiese verblyf, was egter baie koud en gasverwarmer se gassilinder was leeg.

Marelize het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en welkom te laat voel, plek was skoon en netjies en met die onverwagte koue was ons dankbaar vir die warm onderlakens. Nie 'n bottel rooiwyn op die koop as 'n geskenk verwag nie en dis regtig 'n mooi en intieme plek, loopafstand van wat saak maak. Omgewing was veilig, rustig en baie stil. Lekker slaap keuse vir seker.

Hornbill House's terugvoer

Beste Sias, Baie dankie dat julle by Hornbill SelfSorg kom bly het. Ons vra onverskoning vir die lee Gassilinder dit is altyd moeilik om te staaf wanneer hulle leeg is tot iemand aanduiding gee. Mooi bly en ons hoop julle weer hier by ons te mag verwelkom.

Baie dankie.
Groete
Marelise Kotze

Hornbill House
Chante V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfs nog mooier as op die foto's.

Die eienaar het ons bederf met 'n bottel rooiwyn as 'n geskenk.

Gerda B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties en gerieflik, kunstige dekor.

Dit is aangename, gerieflike verblyf. Die dekor is kunstig. Ons sal weer daarvan gebruik maak.

Barend V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rustige atmosfeer.

Ons het vir amper 'n week gebly, was baie skoon en netjies en is hartlik verwelkom, die atmosfeer en rustigheid was hemels, het baie lekker gebly vriendelike diens wat die ekstra myl loop. Baie dankie.

Werner B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway for a couple or group and very close to wine farms, restaurants and shops.

Rooms are very neat and comfortable. We really enjoyed our stay and would recommend Hornbill to anyone!

Heinrich K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs en lekker verblyf. Baie ruim en netjiese eenheid, ideaal vir langer verblyf en kuier.

Leandri D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die area en plek is baie mooi en netjies. Sou net vooraf wou weet dat die plek bitter koud is. Daar is 2 dae voor ons aankoms laat weet dat ons die gas in die verwarmer spaarsamig moet gebruik, omdat dit uit voorraad is. As die eienaars beter beplan, sal so iets nie in die toekoms gebeur nie. Daar was ook net 2 glase om te gebruik en al die snymesse was ongelooflik stomp. Tee, koffie en suiker is voorsien, maar geen melk nie.

Cathleen H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heroic!

Groot waardering vir foonoproep. Baie goed ontvang. Baie skoon en ruim.

Kevin B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and comfortable. Would stay there again.

Would recommend the self-catering apartment.

Asthore M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Asthore M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Uitstekende verblyf, rustige omgewing, goeie waarde vir geld.

Lucille V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike verblyf - baie sentraal!

Dankie, Marelise, vir jul gasvryheid. Die verblyf was netjies, skoon en gerieflik. Lekker selfsorgverblyf as jy alles in en om Hermanus wil besoek. Sal beslis weer in Hornbill House bly!

Linda L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was beautiful and interesting with all the art work and the reception very friendly and helpful.

We were pleasantly surprised by the lovely surroundings and really enjoyed the artwork. We could have stayed there much longer if we had time because of the proximity to Hermanus and Onrus, as well as Kleinmond.

Debbie R - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, en die plekkie het 'n baie lekker atmosfeer.

Sien die sterre hieronder.

Johnel V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My ouers was stomgeslaan oor hoe netjies als was.

My ouers het hulle verblyf terdeë geniet, en kon nie ophou praat oor hoe skoon en gerieflik als was nie. Ons sal julle weer in die toekoms nader vir verblyf.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemen & Aarde Village, Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMWU5NjFhLTBlYTgtNGI3My1iYmE2LWU1YTkwMmY3ZDY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 4.6 Hemel & Aarde Village Main Road 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.410746813584 19.198849797249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za