Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horseshoe Gasteplaas

Gastehuis
Tuinkamers
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van ons tuinkamers het 'n en suite-badkamer met stort en is toegerus met al die basiese geriewe vir gerieflike verblyf in 'n ongekunstelde plaas-omgewing. Kamers 1 - 4 het 3 ingeboude beddens en is ideaal vir kinders of vriendegroepe wat deel. Kamer 5 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en is ideaal vir 'n gesin met klein kinders. Kamer 6 - 9 het 4 enkelbeddens en is ideaal vir kinders of groepe wat deel. Kamer 10 is ons wittebrood-suite en is toegerus met 'n balkon wat uitkyk oor die dammetjie op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Prys sluit in

B&B Koffie, tee en sap is deurentyd beskikbaar.

Huisreëls

Let asseblief op:
Die per persoon-tarief sluit bed en ontbyt in. Koffie, tee en sap is deurentyd beskikbaar.
Middagete en aandete is uitgesluit, maar beskikbaar teen 'n addisionele koste. Addisionele drankies is ook uitgesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huiskamers
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers in die huis is versier met waardevolle oudhede en die beddens is oorgetrek met die beste linne. Een van die kamers is toegerus met 'n dubbelbed en die ander twee kamers met enkelbeddens. Al die kamers het gedeelde badkamers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B Koffie, tee en sap is deurentyd beskikbaar.

Huisreëls

Let asseblief op:
Die per persoon-tarief sluit bed en ontbyt in. Koffie, tee en sap is deurentyd beskikbaar.
Middagete en aandete is uitgesluit, maar beskikbaar teen 'n addisionele koste. Addisionele drankies is ook uitgesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horseshoe Guest Farm, , Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ZGExNWY4LWYyYzMtNDBjYS04YTJhLTRmZmZjYzA4NzQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Horseshoe Guest Farm Normandien 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.018347737891 29.718403816223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem