Horseshoe Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Groot Gat geleë. Ons is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Diamantstad kom besoek met meer as 7000 suksesvolle troues, konferensies en maatskappy-funksies op ons kerfstok.

Ons bied slaapplek vir tot 168 gaste. Daar is 56 kamers en 2 ruim woonstelle, elkeen ontwerp om jou uiterste gerief te verseker. Elkeen van die kamers beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV met DStv.

WiFi is slegs in die restaurant en ontvangsarea beskikbaar.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en lughawe-pendeldienste beskikbaar. Ons tradisionele ontbyt en a la carte-spyskaart vir middag- en aandete is 'n wenner onder ons gaste. Ons heerlike kroegetes en dameskroeg is ook alombekend. Gaste kan heerlike langs die swembad met 'n mengeldrankie in die hand ontspan of by die lapa braai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Horseshoe Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]