Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel @ Secunda

Standard Suites
Vanaf
Vanaf R889
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaard-suites het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kamer het ook geriewe soos 'n LED-TV met 'n wye verskeidenheid DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en ander geriewe om by te dra tot jou gemak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Suites
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse suites het 'n uitsig oor die omliggende tuine. Dié kamers is ruim met 2 enkelbeddens wat as 'n dubbelbed opgemaak kan word. Dié suites het 'n aparte badkamer met 'n stort of bad of 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook geriewe soos 'n LED-TV met 'n wye verskeidenheid DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en ander geriewe om by te dra tot jou gemak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Suites
Vanaf
Vanaf R1 323
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suites het 'n beeldskone uitsig oor die golwende grasperke en stedelike landskap wat jy vanaf jou privaat balkon kan geniet. Dié suite is ruim met 'n en suite-badkamer met 'n luukse bederfbad en 'n stort. Die bed kan opgemaak word as 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Die kamer het ook geriewe soos 'n LED-TV met 'n wye verskeidenheid DStv-kanale, 'n kombuisie en koffie- en teemaakgeriewe en ander geriewe om by te dra tot jou gemak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R889
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: River Pad, , Trichardt, 2300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NTM0MjUzLTRjY2QtNDhkZC05NTlkLWM2NzgwODk4NmY2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R889 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 River Road Terra Nova Office Park 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.482605084413 29.233335390213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem