LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hotel @ Secunda | LekkeSlaap
+20

Hotel @ Secunda

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Hotel @ Secunda
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jason L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, lovely and neat.

A rare find in a small town. The hotel is modern, neat and extremely good value for money. The staff are just incredible on your arrival and the rooms have everything you may need for a weekend getaway.

Sheila M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sheila M
Enkelreisiger

Clean hotel the best breakfast and friendly staff.

Pleasant and easy to find.

Magda N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Ontvangsdame baie behulpsaam.

Anne F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne F
Saam met vriende

Our room was great but our friends' room behind reception was very, very noisy!

The hotel was great but we only travel to Secunda to visit friends that live there. Everywhere we went and all the services we used we found the people to be bright, friendly and charming.

Gerrie N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie N
Besigheidsreis

Netjies en rustig.

Ontvangs was vriendelik en kamer was intyds beskikbaar. Kamer netjies skoon en beddens gemaklik

Leandra V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Ek en my man het 'n romantiese aand weg gesoek nie ver van die huis af nie en het vir die eerste keer Hotel @ Secunda probeer en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Magda W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W
Enkelreisiger

Dit was heerlik om by julle oor te slaap, julle fasiliteite is pragtig en silwerskoon en die omgewing stil en rustig.

Ons het die kamer baie spesiaal gevind, beddens en kussings was ongelooflik gemaklik. Alles wat nodig is was beskikbaar.

Pieter B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is exactly what you want!

Excellent place to stay, very nice touch with the air conditioned rooms! Crawdaddy's is less than 100 steps from the room which is also a plus. We asked for a corkscrew and they did not have one (which is a bit weird for a 'hotel') ... All in all I'd definitely stay there again.

Hendri K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendri K
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Ongelukkig was die kamer in die hotel glad nie prakties ingerig nie. Die wasbak staan voor 'n venster. Daar is geen spieël voor die wasbak nie? Dit maak glad nie sin nie. Daar is ook geen handdoekrelings nie. Ek moes by handdoeke oor die stort se deur en badkamer deur hang. Daar is nie 'n asblik nie. Ek sou ook voorstel dat julle matte kry om op die teëlvloer te sit. Dit is nie lekker om kaalpoot op teëls te loop nie. Daar was ook geen matjies in die badkamer nie. Die ontbyt was ook teleurstellend. Dit is nie R75 werd nie. Hulle toast die brood voor die ete begin. So die brood is koud en sag. Die een toaster wat hulle wel het is besig om uitmekaar te val. Van die kosse soos die bacon was ook koud. Ek kon ook nie toegang kry tot hulle WiFi nie.

Marlet I - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlet I
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie aangenaam! Crawdaddys is 'n bonus!

Johan F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, moderne, veilige verblyf.

Wat 'n aangename verrassing, die plek is baie skoon, baie netjies, ontvangs was goed. Die restaurant op die perseel is lekker en baie gerieflik. Sal beslis weer daar kom bly en sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Kamers is ruim, modern en baie skoon.

Andre E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en skoon!

Baie lekker geslaap! Kameras skoon en netjies en restaurant op perseel was baie lekker en gerieflik!

Xante P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xante P
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon en waarde vir geld, met 'n restaurant binne paar tree van die hotel af perfék!

Ons besoek Secunda op 'n gereelde basis en hierdie is van nou af ons nuwe oorslaapplek. Dit is baie skoon en netjies en beslis waarde vir geld - met kinders wat oor 12 is kos dit altyd 'n fortuin om op plekke oor te bly, maar hul het ons tegemoet gekom met 'n goeie prys vir die kiddies. Crawdaddys restaurant is 'n minuut se stap van die hotel af wat dit onnodig maak om te ry in die aand as jy wil gaan uiteet. Hul kos en die atmosfeer was wonderlik. Dankie vir onvergeetlike verblyf. Tot ons tieners het dit geniet. Sien die plekkie beslis gou weer.

Vanaf R812
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R812
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R812
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: River Pad, , Trichardt, 2300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NTM0MjUzLTRjY2QtNDhkZC05NTlkLWM2NzgwODk4NmY2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R812  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 River Road Terra Nova Office Park 2300 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.482605084413 29.233335390213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!