Hotel Claude

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hotel Claude is 'n boetiekhotel in Knysna wat oor die pragtige dorp, die strandmeer en natuurlik die ikoniese Knysna-koppe uitkyk. Dié intieme hotel bied rustigheid en luuksheid, maar is tog naby al die doendinge wat dié pragtige dorp het om te bied.

Verblyf word aangebied in 7 kamers wat elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, USB-laaiers, 'n yskassie, 'n haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Die hotel het 'n oopplan-eetkamer en -gastesitkamer, sowel as 'n groot dek in die tuin met 'n khoivisdam en uitstekende uitsigte oor die Knysna-riviermonding.

Parkeerplek met toesig is in die straat beskikbaar. 'n Portierdiens is beskikbaar om gaste met besprekings, reisreëlings en inligting oor die omgewing te help.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hotel Claude gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za