Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel Pension Casa Africana

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Hotel Pension Casa Africana
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marnel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnel K
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Goeie ligging en naby die kasteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad.

Baie vriendelike ontvangs. Uit haar pad gegaan om vir my bottelwater te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gerieflik, netjies & skoon.

Die gaste in die eenheid langs ons eenheid was baie raserig en het heeltyd musiek gespeel. Dis die enigste wat nie goed was nie. Was nie lekker om nog tot 10:00 na ander se musiek en geselskap te luister nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Baie lekker.

Rustige blyplek sentraal waarvandaan alle besigtigings maklik bereik kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Sal weer van hul dienste gebruik maak.

Sal graag wil weet waarvoor pension in die naam staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en 'n goeie ontvangsdame.

Mondy het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak aangesien die TV-kabel foutief is en daar nie klank op die TV is nie. Annelien het spesiaal yogurt, meusli en vrugte gebring wat ons vroegoggend kon eet aangesien ons al 04h45 moes vertrek om betyds te wees vir ons vlug terug na RSA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dys M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dys M
Besigheidsreis

Rustig en personeel baie behulpsaam.

Baie maklik Hotel Pension Casa Africana gekry. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt vars en vroeg gereed. Kamer is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heinitzburgstraat 21, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b583f2f5cac1c36f92ce1c1d03103db666aa5761b185e608901fa68b3d0845c34323acb927add4d59e2ad0b174a3108027f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 21 Heinitzburg Street Luxury Hill 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.57476273101 17.092716894512