LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hotel Thule | LekkeSlaap
+15

Hotel Thule

  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's-straat 1, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hotel Thule is hoog op 'n heuwel bo Windhoek geleë en bied pragtige uitsigte oor die omgewing. Dit bied 'n eksklusiewe wegbreek en vriendelike gasvryheid op 'n afgeleë plattelandse landgoed waar gaste behoorlik kan ontspan.

Akkommodasie word in 25 smaakvol versierde kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n kroegie, kluis vir waardevolle items, 'n werkspasie en gratis WiFi. Die restaurant op die perseel bied nie net internasionale disse met 'n Namibiese geur nie, maar 'n asemrowende uitsig oor Windhoek ook. Die aangrensende balkon is die ideale plek om te ontspan terwyl jy die sterrehemel bewonder of 'n heerlike ontbyt geniet.

Alhoewel die hotel op 'n heuwel geleë is en afgeleë voorkom, word dit gereeld deur plaaslike inwoners besoek om 'n maaltyd of skemerkelkie op die terras wat oor Eros en Klein Windhoek kyk te geniet. Die hotel het ook 'n swembad, konferensiegeriewe, 24 uur-ontvangs, daaglikse skoonmaakdiens, 'n tuin, rekenaargeriewe, wasgoedgeriewe en parkeerplek.

Die On The Edge Restaurant is op die perseel en bied ontbyt en aandete, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie. Op hierdie dae is daar 'n pendeldiens na aanbevole restaurante in die omtrek en Terrace is oop vir drankies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Hotel Thule
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • George's-straat 1, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Hotel Thule het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's-straat 1, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLW7QLMVlH7GggHoUq8fqaz8riZH5KRPTpbvCQ0xQQLAvXUs7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 880  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 George's Street Windhoek 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.552243319025 17.098088929675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!