6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 454, The Rest Portion 191, Nelspruit, 1213, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Houdtland is 'n pragtige selfsorghuis in The Rest in Nelspruit, Mpumalanga. Die huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n wegbreek in die Laeveld.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die huis het ook 2 gastebadkamers met wasbakke en toilette.
Die oopplan-leefarea beskik oor 2 sitareas, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, etenstafel, eetgerei en breekware toegerus. Die eerste sitarea het gemaklike rusbanke en 'n binnebraai en die tweede sitarea het gemakliker sitplek, 'n etenstafel en glasdeure wat na die balkon lei. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby verskeie plaaslike winkels en restaurante en net sowat 74 km vanaf die Krugerwildtuin se Malelane-hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaco En Maré Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm 454, The Rest Portion 191, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
- Gaste dink Houdtland het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 454, The Rest Portion 191, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang