Houghton Guest House
4 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irisstraat 75, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Houghton Guest House skuil in Norwood, lekker sentraal en naby O.R Tambo Internasionale Lughawe, Eastgate, Johannesburg se middestad, Rosebank, Sandton en Braamfontein.
Dié gastehuis bied verblyf in luukse en suite-kamers, 'n gesinskamer en 'n selfsorgwoonstel. Al die kamers is smaakvol versier en toegerus met 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging, haardroër, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word soggens voorgesit. Daar is veilige parkeerplek op die perseel, 'n pendeldiens na die lughawe, 'n wasgoeddiens, en braaigeriewe in die tuin. Faks-, e-pos-, en internetfasiliteite is beskikbaar by ontvangs.
Houghton Guest House is ideaal vir vakansie- en sakereisigers wat 'n draai in Johannesburg moet maak.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
3.5 uit 5van 4 resensies vir Houghton Guest House
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ligging
- Irisstraat 75, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Gaste dink Houghton Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Norwood Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irisstraat 75, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom