Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House at Longbeach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste aanspreeklik gehou sal word vir enige ernstige skade aan die eiendom.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet met aankoms in kontant betaal word.
Gaste moet asb. na die eiendom omsien en dit in dieselfde toestand laat as wat dit met aankoms aangetref is.
Rook is verbode in die huis.
Respekteer asb. die bure se reg tot stilte en rus na 22:00 gedurende die week en 23:00 oor naweke.
Geen diere, partytjies, troues, of ander feesvieringe word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kusweg 79 en Willow-straat 1, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqAJgu7I8QVRN2iMvK60F1GZAFcVjrRU9cgjp0O0WS9X9UoshAk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 79 Beach Road corner of 1 Willow Road Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -34.09861244416 18.360988050699