Bronkhorstspruit Akkommodasie by House Bronkhorstspruit Dam | LekkeSlaap
+10

House Bronkhorstspruit Dam

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatlaan 13, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

House on Bronkhorstspruit Dam is geleë in die Aquavista-landgoed. Aangesien dit minder as 500 meter van die dam af is, word jy bederf met rustigheid en panoramiese uitsigte.

Die huis het 3 slaapkamers met balkonne, 2 badkamers en 1 gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n aparte volledig gemeubileerde eenslaapkamerwoonstelletjie.

Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -woonkamer en -eetkamer en 'n kroeg-area in die hoofhuis. Dit is ideaal vir lekker kuiers saam met vriende of familie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Dan is daar nog 'n wasmasjien, tuimeldroër en DStv. Gaste kan ook lekker kuier by die gasbraaier en ontspan langs die swembad.

Nog geriewe sluit 'n lieflike tuin-area en 'n dubbelmotorhuis in. Sekuriteitswagte is altyd aan diens in die landgoed en 'n daaglikse skoonmaakdiens is verpligtend.

Slaapplek

’n Bespreking by House Bronkhorstspruit Dam sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir House Bronkhorstspruit Dam
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Meerkatlaan 13, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink House Bronkhorstspruit Dam het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bronkhorstspruit Gauteng
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatlaan 13, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MDk5MWM3LTFhNDgtNDI3Zi1iZTE2LWZjMjZmOGQ0OWI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 13 Meerkat Lane Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.887732387621 28.710247278214
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za