Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Bronkhorstspruit Dam

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir House Bronkhorstspruit Dam
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Adriaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig.

Lekker kuierhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alishe F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alishe F

Baie lekker.

Skoon, netjies en baie groot huis met die beste uitsig. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette G

Huis is goed geleë en uitsig is mooi, maar nie waarde vir geld nie.

Die huis is goed geleë en die uitsig is mooi, maar die onderstaande aspekte moet verbeter word om dit waarde vir geld te maak: Die DStv het net een kanaal gehad. Die kaggels word geadverteer as kamergeriewe, maar toe ons kontak om uit te vind hoe die kaggels werk word ons ingelig dat die kaggels nie vir gaste se gebruik is nie. Daar is nie genoeg komberse en geen lakens op die beddens nie. Die eetgerei en glase is al so aangevul dat daar omtrent nie eers 3 items is wat dieselfde lyk nie. Daar is ook net 6 van alles wat beteken dat jy skottelgoed moet was na elke maaltyd. Daar lê persoonlike items in die huis. Die skoonmaakdienste gebruik die gastetoilet in die sitkamer. Die huis het onderhoud nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes C S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes C S
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ideaal vir familiebyeenkomste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam J
Gesin met tieners

Beautiful home away from home.

A great weekend getaway for the family. Minus all the ants!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie H
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig en tuiste weg van die huis.

Ons gesin het heerlik gekuier, sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola W
Saam met vriende

Stunning!

Pragtige plek en uitsig! Baie veilig en netjies! Advertensie het gesê dat daar lugversorging in die woonstel is, en daar was nie. Die miere het ons weggedra. Advertensie het ook gesê dat daaglikse skoonmaakdiens voorsien word, maar daar was geen! Behalwe vir dit het ons heerlik gekuier en geswem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatlaan 13, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MDk5MWM3LTFhNDgtNDI3Zi1iZTE2LWZjMjZmOGQ0OWI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 13 Meerkat Lane Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.887732387621 28.710247278214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem