House Cherry

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Jan 2020 tot 27 Jan 2020.

Beskrywing

House Cherry is op 'n unieke plek geleë in Houtbaai bokant die wêreldberoemde Chapman’s Peak. Dit is knus weggesteek in die berge met 'n uitsig oor die baai. House Cherry is 'n puik vakansiebestemming vir paartjies en sakereisigers.

House Cherry bestaan uit 4 ruim, smaakvol versierde suites wat elkeen 'n kombuis of 'n kombuisie het. Elke suite het sy eie privaat en veilige ingang en skilderagtige uitsigte oor die oseaan en die berge. Die kleiner eenhede het elkeen 'n en suite-badkamer, kombuisie, en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Suite 1 het 'n privaat swembadjie. Die groter eenheid het 'n en suite-badkamer, kombuis, 2 eetareas, 2 sitareas, en 'n ommuurde patio met 'n eetkamertafel en 6 stoele. Rook en troeteldiere is ongelukkig verbode in al die eenhede.

Gaste is welkom om deur die Zen-tuin te wandel, die vissersbote dop te hou, of sommer net heerlik te ontspan op die veranda.

Houtbaai het een van die mooiste en gewildste strande in die Kaapse Skiereiland en dit is 'n hoogtepunt van elke besoek aan Kaapstad. House Cherry sit aan die bokant van Chapman's Peak by die beginpunt van talle staproetes na Tafelberg Nasionale Park. Dié park strek vanaf Seinheuwel en Tafelberg in die noorde tot by Kaappunt in die suide, sowat 60 km. Dit is ook naby die Constantia Wynroete en die Kirstenbosch Botaniese tuine met sy rykdom flora en fantastiese staproetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House Cherry gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R1 100 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Jan 2020 tot 27 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za