LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Eutrue | LekkeSlaap
+63

House Eutrue

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2020 tot 11 Des 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 R352 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

House Eutrue is 'n dubbelverdiepinghuis wat 3 verblyfopsies bied. Dis in die luukse Hermanus Heights en word deur die Hermanus-noordelike berg omring. Dis ideaal geleë om al die wonders van Hermanus te verken.

Die verblyf word in 3 eenhede gebied wat altesaam slaapplek vir 12 gaste het, naamlik Eutrue Perel, Eutrue Diamant en Eutrue Brons. Die eenhede het elk gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis, TV met DSTV en WiFi.

Daar is veilige parkeerplek, 'n braai-area en konferensiegeriewe op die perseel.

Die perseel is langs 'n pragtige fynbosbelt aan die oostekant. Dis 2 km van die middedorp, 3,4 km van Voëlklipstrand en stapafstand van die Saterdagmarkie en Fernkloofnatuurreservaat af. Net 500 meter vanaf die noord hek van Hermanus Golfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fernkloof-rylaan, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R880
Vanaf R352
per nag (plek vir 4)
was R880
Vanaf R352
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2576e20f67f799987ed3cd41df191de2ca6c60ba71b907411f25da2272c5374cca5274b622cbf6db3a53f5fc03c816caa429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, nou Vanaf R352  per nag (plek vir 4) Fernkloof Drive Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.404238590027 19.253444015849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!