House Federico

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 50 % af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Nov 2019 tot 10 Des 2019.

Beskrywing

House Federico bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste wat in Lampiesbaai, naby die strand by Britanniabaai geleë is. Dis ook net 20 minute van Paternoster af.

Dié vakansiehuis het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en 'n -eetkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en 'n stoof en 'n ketel. 'n Skottelgoedwasser word gerieflikheidshalwe voorsien. Die sitkamer 'n eetkamertafel met 6 stoele en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Buite is daar braaigeriewe.

Lampiesbaai is op die skiereiland geleë, net 170 km van Kaapstad af en is naby aan Britanniabaai en die ongerepte strande wat kilometers en kilometers strek. Die Weskus het tientalle lekker doendinge met bekoorlike vissersdorpies al langs die kus af, die Weskus Nasionale Park en die wonderlike veldblomme wat in die lente blom.

Slaapplek

'n Bespreking by House Federico sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House Federico gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 420 R710 per nag (plek vir 6)

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Nov 2019 tot 10 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za