Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Gabi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elfstraat 448, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

House Gabi bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerkothuis in die kusdorpie Hentiesbaai, Namibië.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en wasmasjien. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof en mikrogolf. Die huis het 'n binnebraaikamer met etenstafel en stoele en dit lei na 'n klein tuin-area met 'n see-uitsig.

Die perseel is ideaal geleë, reg oorkant die strand. Die kothuis het 'n gedeeltelike see-uitsig. 'n Enkelmotorhuis en ekstra parkeerplek is beskikbaar.

Rook is verbode in die eenheid.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by House Gabi sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 24

Jaar gelys 6

Ligging

  • Elfstraat 448, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elfstraat 448, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA913e6a595c1cd1472779b142db33885e6d4f68fa6fd680b7e3beaa2c14f70e54988ec7d588049cb243b50c7f2b1460a7aa0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 448 Elf Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -22.113129487732 14.272846314017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem