+15
Selfsorg in Sonskynkus

House Louise

10 gaste

4 slaapkamers

10 beds

4 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

House Louise is 'n bekoorlike selfsorghuis in Mentors Country Estate wat in 1990 gestig is. Dit is bo Jeffreysbaai verhewe en naby die N2-hoofweg van die Jeffreysbaai-afrit.

Dié huis het 'n Franse-tema, bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 3 enkelbeddens, waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het ook 3 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Daar is 'n ruim, oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas. Braaigeriewe is beskikbaar. Die landgoed het afstandbeheerhekke en 'n elektriese heining en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, speelgrond vir kinders en plaasdiere.

Mentors Country Estate is 2,4 km vanaf die Fountains Mall, en 6,6 km vanaf Dolphin Beach geleë. Jeffreysbaai Gholfklub en Jeffreysbaai Skulpmuseum is net 5 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 192

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA991d0252ce01c5c5ad1c5634c5a5c857f0e5d9aea5a869009feaad78ed954cbd9928789792ccf46a09ff9e6387925afcc7b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10) Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016829555837 24.890850624374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang