House No.1
Beskrywing
Hierdie kothuis het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n oopplan-sitarea, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf-stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n bidet. Daar is ook 'n kombuis en 'n sotarea met 'n kaggel en wat na 'n agterstoep e binnehof lei. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en spog met 'n lang etenstafel waarom gaste hul maaltye kan geniet. Verder is die huis smaakvol versiek met kunswerke van 'n Bethesda-styl.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloete-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom