Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R230.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Elektrisiteit is vir gaste se eie rekening en gaste moet asb. hul eie badhanddoeke vadoeke saambring.
Die sleutels kan by die kantoor afgehaal word tydens die volgende ure:
- Maandae tot Vrydae tussen 08:00 en 17:00.
- Saterdae tussen 09:00 en 12:00.
Na-ure sal die sleutels en padaanwysings by G4 Security reg agter die polisiestasie wees.
Maak asb. seker dat alle elektriese-eenhede in dieselfde toestand vertlaat word soos met aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2665 Chamorel Street, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang