LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis van 2 Oseane | LekkeSlaap
+28

Huis van 2 Oseane

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 21 Okt 2020 tot 3 Des 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 R784 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis van 2 Oseane is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas, en stapafstand vanaf die strand, die Kaap Agulhas-vuurtoring, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede met aparte ingange. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, kombuisie en 'n sitarea. Al die beddens is ekstra lang. Die eerste eenheid het 'n koningingrootte-bed en die tweede eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Kinders kan op versoek in dieselfde kamer geakkommodeer word. Albei kyk uit oor die see.

Die kombuisies is elkeen toegerus met 'n yskas-vrieskas, dubbel-induksieplaat, mikrogolfoond, braaipan, ketel en 'n broodrooster. Elke eenheid het 'n buitebraai-area reg voor die eenheid in 'n beskutte privaat tuin, gratis WiFi, 'n TV met volledige DStv en onderdakparkeerplek op die perseel.

Agulhas bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, visvang, voetslaan, fietsry en wynproe vir gaste se vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Huis van 2 Oseane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis van 2 Oseane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R980
Vanaf R784
per nag (plek vir 2)
was R980
Vanaf R784
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8tHTrLNgA2Cxm0BovDodsVaW3fHP8BRe8fTXL5Vc697PnpyXwR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R980, nou Vanaf R784  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 15 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.824798193609 20.014228414339
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!