Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van 2 Oseane

Bakboord
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bakboord is 'n pragtige ateljeewoonstel op die eienaar se perseel, maar gaste het algehele privaatheid en toegang tot hul eie geriewe. Die eenheid is nie geskik vir selfsorg nie, maar is naby plaaslike restaurante geleë. Dit het 'n eethoekie met see-uitsig en is met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, braaipan, broodrooster en eetgerei toegerus. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Let dat geen DStv beskikbaar is nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n lieflike stoepie waar gaste die vars lug kan geniet en die asemrowende see-uitsigte kan bewonder. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let wel dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens geskied elke sesde dag. 'n Koste van R200 word gehef indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat vir NAMPO navraag doen, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Indian Ocean
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n buitebraai-area in die tuin en 'n TV met DStv. Kampbeddens vir kinders is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens geskied elke sesde dag. 'n Koste van R200 word gehef indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat vir NAMPO navraag doen, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Atlantic ocean
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens of 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Kinders kan opo versoek akkommodeer word. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n braai-area en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Area
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens geskied elke sesde dag. 'n Koste van R200 word gehef indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat vir NAMPO navraag doen, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stuurboord
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Let wel dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens geskied elke sesde dag. 'n Koste van R200 word gehef indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat vir NAMPO navraag doen, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdd8f11211d262f7522b3b7d65f5c0184a1e567c205773a37cadf42d160498b541d6a71f837054f8a264ed99855839bd1f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 15 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.824798193609 20.014228414339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem