House of Mercy
10 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Rooibekkie Place, Zinkwazi Beach, KwaDukuza, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
House of Mercy bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim vrystaande huis in Zinkwazi-strand, KwaZulu-Natal - ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Lugversorging is beskikbaar in die sentrale area van die huis. Die vakansiehuis kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het ook koningingrootte-beddens. Daarbenewens is daar 2 dubbelslaapbanke beskikbaar vir ekstra slaapplek. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook voorsien. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke is perfek om saam maaltye te geniet. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi-toegang.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon – ideaal vir skemerkelkies. Daar is ook 'n pragtige tuin met 'n braai-area vir buiteluggenot.
Veilige, gratis parkering verseker 'n sorgvrye verblyf, en ons troeteldiervriendelike akkommodasie verwelkom ook jou harige vriende om hul vakansie te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Courtney Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Rooibekkie Place, Zinkwazi Beach, KwaDukuza, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Rooibekkie Place, Zinkwazi Beach, KwaDukuza, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang