LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House of Perez | LekkeSlaap
+40

House of Perez

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donaldson 17, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

House of Perez is in Wellington en bied gerieflike verblyf in kamers wat maklike toegang tot die R301 in die rigting van Bainskloofpas bied.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat individueel versier is en geskik is vir 2 tot 3 gaste. Die grasdakke hou die kamers koel en elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het ook elk 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV, lessenaar, WiFi en 'n kas.

Gaste kan in die swembad afkoel of op die sonstoele ontspan. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste indien dit vooraf gereël word.

Wellington bied 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaan in die Limietberg Natuurreservaat, stap, bergfietsry, wynproe, asook besienswaardighede soos die Wellington Museum en die NG Kerk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir House of Perez
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Donaldson 17, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink House of Perez het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donaldson 17, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ef4b602a5800beabdd64b507da6f8f5114b4f140ece9e196d5cd0f6f679e282f74ef1b9a998cf1c168704c4fdd8f356489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 17 Donaldson Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -33.640133231202 19.01612852943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!