House of Vallerie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House of Vallerie bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in die privaat huis van die eienaar. House of Vallerie is in Bendor in Polokwane geleë, 7 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 3 km vanaf Mall of the North.

Die kamer is smaakvol gemeubileer met handgemaakte meubels en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Ontbyt is ingesluit en gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. Die gastekamer is ideaal vir 2 gaste wat Polokwane besoek.

Besienswaardighede en geriewe in Polokwane sluit Savannah Mall, Meropa Casino, restaurante en kroeë, Polokwane Voëlreservaat, Polokwane Wildreservaat, Peter Mokaba Stadion en Polokwane Gholfklub in.

Slaapplek

'n Bespreking by House of Vallerie sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House Of Vallerie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za