+29
Selfsorg in Ballito

House on 8 Lindsay

10 gaste

5 slaapkamers

6 beds

5 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Des 2025 tot 19 Des 2025.
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

House on 8 Lindsay bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in Ballito, in 'n eenheid wat apart bespreek kan word. Dit is ideaal vir 'n kort wegbreek en is ongeveer 10 minute se stap vanaf Willards Beach.

Dié eenheid slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer en dié gaste gebruik die stort in die derde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien wat gaste kan benut. Gratis WiFi, 'n platskerm-TV en 'n lessenaar vir werksdoeleindes is ook beskikbaar.

Buite is 'n privaat onderdakstoep met 'n etenstafel, pizza-oondjie en braaigeriewe. Die huis het ook 'n swembad waar gaste kan afkoel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 250
10 % AF
R 8 250 R 7 425
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R8 250
10 % AF
R 8 250 R 7 425
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R8 250
10 % AF
R 8 250 R 7 425
per nag (plek vir 10)
Bespreek

8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c78dcfec84d11111dfa3ba39bd8c3e92fd236a044f5e5ccde3dca954a3954fa534f5b3908055269f927fb01bfc2df12968b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 250 nouVanaf R7 425 per nag (plek vir 10) 8 Lindsay Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5354382 31.2180766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang