Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on the Canal

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir House on the Canal
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mariska V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Fantastic.

I would absolutely recommend House on the Canal to anyone who is prepared to listen. We felt absolutely at home. It was comfortable, beautiful, and everything in between!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Canal se terugvoer

Thanks so much for your lovely review and look forward to you staying again one day!

House on the Canal
Estelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Netjies en goed geleë.

Baie netjies en ontvangs was baie goed. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roda B
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Ons het almal heerlik gekuier. Al die vrouens het net gekla dat daar nie 'n spieël is waar hulle kan hare blaas nie en al die kamers het ook nie plek gehad om tasse op neer te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Canal se terugvoer

Each bedroom upstairs has mirrors and built in cupboards and built in dressing tables. Downstairs bedroom has hanging space and cupboards and mirrors. All bedrooms have chairs.

House on the Canal
Linda A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda A
Gesin met klein kinders

Alhoewel weer swak was het ons lekker gekuier.

Vir die prys per nag, het ons meer verwag. 14:00 toe ons by die huis aankom, was die skoonmaker nog besig om die huis skoon te maak en het eers teen ongeveer 16:00 klaargemaak. Sitkamerstelle is oud en sitkamerstel se bekleeding is geskeur. WiFi-sein swak met swak tot geen internet. Die ketel het kwaai gelek. Daar was ook geen ekstra toiletpapier en ons moes ons eie voorsien. Met Covid-19 met ons, was die handreiniger wat voorsien was feitlik leeg. Die yskas in kroegarea het nie behoorlik koud gemaak nie. Bo en behalwe alles, het ons lekker gebly en is die huis ruim genoeg sodat ons nooit gevoel het ons was beknop nie. Ons was 'n groep van 8 en het nooit gevoel of ons in mekaar se pad is nie, alhoewel ons slegte weer gehad het en die hele tyd binnenshuis moes bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on the Canal se terugvoer

Thanks so much for your review. It’s much appreciated. We usually ask Nomzano to be there on your arrival day as being thatched it can get dusty quite quickly if the weather is windy and we feel she can assist guests if needed to carry bags etc upstairs. The lounge couches were actually recently reupholstered but the one couch was faulty on the seam so we have to return it- I should have let you know apologies. We do only provide initial loo paper in every bathroom and one additional spare- I will check that spare (and extra hand sanitizer) is accessible as may have been kept in cupboard. I have a new kettle! Thanks! All the best Tanya

House on the Canal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJcv64KsTn72yqd0KgkSbEN8iDNcRLxVa3h2URajBxLM3mv7qw4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 26 Harley Street St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142774 24.824844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem