Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- House Palmera Kamer 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- House Palmera Kamer 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Stilte na 22:00.
Uitklloktyd is teen 10:00.
'n Breekskadedeposito sal gehef word wanneer daar enige skade aan die binnekant van die kamer is. Die skade sal geëvalueer word en teen die vervangingstarief gehef word.
'n Verlore sleutel sal teen R300 gehef word.
Koffie, tee, beskuit en melk is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang