LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Syros | LekkeSlaap
+16

House Syros

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syros-straat 10, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 070 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

House Syros is 'n opgeknapte selfsorghuis in Skiathos, Langebaan en dis net 5 minute vanaf die Mykonos Resort and Casino en 2 minute vanaf Laguna Mall met winkels, kitskosrestaurante en ander restaurante.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n boonste solderkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die boonste solderkamer het 2 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens. Die solderkamer lei na 'n boonste balkon met draagbare braaigeriewe.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, klein toebehore, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het 'n ingeboude braai, rusbanke en 'n platskerm-TV. Die huis het blindings, diefwering en sekuriteitshekke.

Slaapplek

’n Bespreking by House Syros sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Syros-straat 10, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syros-straat 10, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2521f4754d3aa3c5a768204cb79917cd34fd3b0bf3e47c89aa89491e5faecaf44c886498c277d251f8c8d586c1e25a27a71b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070  per nag(plek vir 8) 10 Syros Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.048303537958 18.049020947468
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!