Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Zandvlei

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Guesthouse Zandvlei
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Benjamin J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin J
Gesin met klein kinders

Dis goeie waarde vir geld. Ons het 7 dae daar gebly en sou dit net bietjie waardeer het om ten minste een keer skoon beddegoed te ontvang.

Ons het 7 dae daar gebly en sou dit waardeer het om ten minste een keer skoon beddegoed te ontvang het (ons het wel nie gevra daarvoor nie). Die eenheid was oor die algemeen skoon en netjies en die fotos wys wat jy kry. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fazel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazel M

Dit was baie nice ek en my gesin het baie lekker daar gekuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, tranquil, clean.

Robin & Gabi was warm and made our stay pleasant. Clean and fresh apartment. Will definitely stay again and recommend it highly. Thanks so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharmaine T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zandvlei was very good. Would stay there again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickeilah V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickeilah V
Gesin met klein kinders

Excellent.

The stay was great. The host was very friendly and I loved how clean the place was. I would however recommend you go with your laptop and HDMI cable if you want to watch TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Volonté D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volonté D
Gesin met tieners

Lovely, spacious and quiet stay. Thank you.

Spacious and comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Besigheidsreis

Ons span was baie tevrede en het baie lekker gebly.

Ons besigheid sal definitief weer van Zandvlei gebruik maak. Dis baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine J
Besigheidsreis

Baie vriendelik en behulpsame verwelkoming.

Ek sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The area is safe and tranquil. Rooms are spacious and very neat.

I would definitely stay at Guesthouse Zandvlei. We had an awesome time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle R
Gesin met tieners

Fair.

Shared a kitchen with stranger. Unit attached to family home. No real privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansia V

Die eienaar was baie tegemoetkomend.

Jy moet deur die tweede kamer loop om na die badkamer toe te gaan. Die eenheid is oud en kort 'n bietjie aandag. Die mure kort 'n verf en van die hout vloerplanke is los. Alhoewel daar 'n TV in die kamer is, kan jy nie self besluit op watter kanaal jy wil kyk nie. Dit is altyd op die kanaal wat die eienaar kyk, en hy verander dit soos dit hom pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse Zandvlei se terugvoer

Thank you for your valuable feedback.

We have taken your comments regarding the loose parket tiles seriously. Those couple of tiles have unfortunately resisted all our efforts so far but we have now decided to cover that area with a lovely rug.

It is very unfortunate that we were unable to meet your expectations.

You stayed in our family room – which does accommodate a third guest in a separate annex which also leads on to the bathroom. For more privacy, it would be advisable to book two separate en-suite units.

Our house is indeed old and designated historic. That is why we fell in love with it. The walls are not painted but cretestoned as we enjoy the natural hues of cretestone.

Thank you again for giving us the opportunity to see our accommodation through your eyes and to enable us to make necessary adjustments.

Guesthouse Zandvlei
Alison S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit was rustig en die diens was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lameeze K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lameeze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing.

Was quiet, enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C. P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C. P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige kamer, schoon en goede ligging.

Tijdens onze reis over de Garden Route hebben we 7 Guesthouse aangedaan. House Zandvlei komt voor ons op de 1e plaats. Voldoet aan alle eisen. Prima.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chavon C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek en veilig, sal weer daarnatoe gaan.

Die pryse was rêrig werd vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit was rustig, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P
Enkelreisiger

Very comfortable stay.

A very comfortable stay at House Zandvlei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marion H

Neat and quiet.

A lovely central location. Owners were unobtrusive and friendly. Spacious rooms. Only drawback could be the kitchen you need to share with the occupants of the other room. The first occupants weren't a problem, but the second lot was not very neat so it put me off from using the kitchen. Both rooms are lovely and spacious. Access up the stairs can be a tight squeeze if a vehicle is parked inside next to the stairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilmar H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmar H

Baie aangename plek met goeie fasiliteite en sentraal met goeie toegang tot alles in en om Muizenberg.

Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea S
Enkelreisiger

Excellent.

Loved the place, the room was very nice. Will be going back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sampie J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Mooi meubels. Netjies en skoon. Alles in woonstel keurig en op regte plekke.

Dit was heerlik om by House Zandvlei te bly. Die rustige gemeenskap om die huis het ons welkom laat voel. Ons kon veilig voel in die straat terwyl ons strand toe, of winkels toe gestap het. Baie dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ons is pas getroud op 04/02/2017. Ons het House Zandvlei gebruik vir ons wittebrood en ons was bitter baie tevrede met die diens, selfs die vertrek wat ons in was. Die tyd was net baie kort. Die omgewing is so beeldskoon. Ons het regtig ons tydjie daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met klein kinders

Veilig en lekker!

House Zandvlei is lekker privaat. Skoon en baie veilig. Ons het ons kuier daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelene V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Die spasie en gehalte van die linne en handdoeke is puik. Ons het regtig lekker geslaap en Katie is 'n diamant! Die omgewing was bietjie besig met nuwejaar. Lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Life changing experience.

The owners were exceptionally friendly and welcomed us with open arms. We even received a tin with cookies for Christmas Day! We will defintely go back there one day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik K
Enkelreisiger

4 dagen om alle bezienswaardigheden van Kaapstad te bezoeken.

De kamer en de badkamer zijn ruim en keurig ingericht. De keuken, die gedeeld moet worden, heeft te weinig keukengerei. De pannen zijn veel te groot voor 1 of 2 personen, er is maar een koekepan, geen handdoek, geen zeep,geen houten spatels etc. Het interieur van de braai was plotseling niet meer aanwezig. Geen contact gehad met de verhuurder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodatation well situated in Muizenburg

My daughter and I spent a week at House Zandvlei. It is well situated in the Muizenburg area within walking distance to the beach front. The accommodation is clean and comfortable. We had an enjoyable stay and I will book there again on my next visit to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huw P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huw P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf geniet - sentraal om ander kusdorpe en besienswaardighede te besoek.

Aangename, skoon, gerieflike akkommodasie. Goeie sekuriteit en beslis waarde vir geld. Kamers ruim, diens vriendelik. Parkering vir motor bietjie nou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met vriende

Gerieflik, skoon en veilig.

Sommer loopafstand van die strand! Hartlike onvangs en gerieflike verblyf. Baie dankie aan Robin en Gabi. Dit was elke sent die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelieflik en skoon.

Binne loopafstand van strand. Lekker om area te verken. Heerlike restaurante, veral Harbour House by Vishoek. Goedkoop treinrit vanaf Muizenberg na Simonstad. Lekker plekkie om toeris te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Dit was alles baie beter as wat ek verwag het - uitstekend!

Ons sal Zandvlei weer besoek. Ons privaatheid is gerespekteer en die diens was baie goed en uiters vriendelik en behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Doen so voort Zandvlei!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick M
Gesin met klein kinders

Price is reasonable

It's a nice place, however, they must improve on their kitchen cutlery. Also, it would be great if you could provide a place to braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faranani R - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faranani R
Gesin met klein kinders

Excellent service and friendly people

Amazing service all-round! Thank you TraveGround for a hassle free booking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaamila K - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaamila K
Saam met vriende

Great stay, and Robin was a great host.

A great stay, place is easy to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene P - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Saam met vriende

Really enjoyed our stay :)

We really enjoyed our stay at House Zandvlei! We will stay here again when visiting Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great !!!!!

Very enjoyable. A great stay!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and safe well situated close to everything

House very well located close to beach and shopping centres and surroundings - although it could do with some more t.v channels. Robin was very helpful and made us feel very welcome. Will recommend as a travel and accommodation destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rehana K - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana K
Saam met vriende

Very clean, comfortable and value for money

Highly recommended as a base to travel from

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

A nice accommodation close to the beach, suitable for the family with not to small kids

The accommodation in Muizenberg suited us perfect! It was within walking distance to Surfers Corner and the beach. The two bedroom apartment with a small kitchen and two showers was convenient. Perhaps the kitchen equipment could have been more complete, (e.g. sharp knife,a frying pan, a smaller saucepan). Otherwise, all was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Box-weg 5, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNzE4NGFjLTdiNzMtNDVlOC04Y2Q1LTY5Mjg5N2MyOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Box Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.102275 18.475641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem