Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houseboat Hire

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perseel 153, Hoofweg, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Houseboat Hire bied bote op 'n selfsorg-basis wat op die Breederivier in die Malgas-area geanker is. Gaste kan sowat 30 km in die rigting van die riviermond en 10 km stroomop vaar.

Verblyf is beskikbaar in 3 huisbote. Elke boot is 7,8 m lank en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke boot beskik oor 1 kajuitkamer met 'n dubbelbed, en 'n enkelbed en 'n matras slegs vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort met warm water, 'n wasbak en 'n Porta Potty-toilet. 'n Skuifdeur bied privaatheid tussen die hoofarea en die kajuitkamer. Elke kombuis het 'n yskassie en 'n tweeplaatgasstoof.

Elke boot het ook 'n dek waar gaste kan sonbaai of visvang. Gaste kan visvang van die dek af. Die Breederivier is bekend vir grunter, leervis, kabeljou en steenbras. Gaste het toegang tot die Malagas Hotel se geriewe langs die hawe. Dit sluit 'n restaurant, kroeg, swembad en speelarea vir kinders in.

Houseboat Hire is sowat 30 km vanaf Witsand en minder as 60 km vanaf Bredasdorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Houseboat Hire
Netheid
3.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Perseel 153, Hoofweg, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Houseboat Hire het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perseel 153, Hoofweg, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3VmKvEBifeFAQTotKNjHkLXBLDNsBCruRbDAgWthyClBkyYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 Plot 153 Main Road Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -34.299972888595 20.589078540615