Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Housemartin Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Housemartin Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karel F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Kamers is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelmarie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmarie F
Gesin met tieners

Baie netjies en gemaklike kamer met 'n heerlike ontbyt en uitstekende gasheer!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Thelmarie,
It was such a pleasure hosting you and your son.
Thank you for your positive message.
Regards,
Justin

Housemartin Guest House
Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met tieners

Baie gerieflike verblyf met uitmuntende gasvryheid.

Gasheer het ons baie vriendelik ontvang en die verblyf was presies soos op die foto's. Die gastehuis is gerieflik geleë, naby lekker restaurante en alles wat nodig is. Het 'n heerlike ontbyt geniet, met baie goeie diens. Vir seker aan te beveel vir goeie waarde in Klerksdorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Riaan,
Trust you are well. Thank you so much for this positive message.
Regards
Justin

Housemartin Guest House
Kobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Gesin met klein kinders

The unit was clean, everything was working, the swimming pool was clean and very.

Awesome place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Kobus, thank you so much for your review. This has really made our day and we will definitely continue to give our very best. Till we meet again. Regards, Justin

Housemartin Guest House
Lorraine P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine P
Enkelreisiger

Veilig, netjies en skoon.

Huis ligging van die gastehuis is ideaal, stap afstand na Wilmed Hospitaal. Kamer is goed toegerus en skoon. Parkering is ook veilig, agter sekuriteitshek. Tydens loadshedding werk die TV en ligte. Ek sal dalk net aanbeveel dat die load shedding skedule met gaste gedeel word. Maar sal dit regtig kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Lorraine,
Thank you so much for your message and your positive suggestion. We have already implemented the loadshedding schedule. Thank you so much for the kind words; it really motivates us to keep on pushing.
Regards,
Justin

Housemartin Guest House
Mariaan E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was 'n netjiese kamer met warm water, elektriese tyd tydens beurtkrag.

Ons het baie lekker gebly, dit is rustig en veilig. Ons sal beslis weer daar bly. Hulle kliëntediens is puik, antwoord vinnig en gee nie om om 'n onmiddellike bespreking te aanvaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Mariaan, thank you so much for your kind words.
Regards
Justin

Housemartin Guest House
Tollie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tollie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, naby hospitaal.

Sal aanbeveel, en weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Tollie,
Trust you are well.
Thank you for taking the time to review us.
This gives us an opportunity to see where we are doing good and where we need to improve on our shortfalls.
We trust we can see you back again in the very near future.
Regards,
Justin

Housemartin Guest House
Charmaine F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F
Gesin met klein kinders

What an incredible experience with the best hospitality.

We arrived after 8 pm. They welcomed us with a smile, the rooms (unit 12) were the perfect set-up for us as a family of four. They are on call and on standby should you need anything no matter what the time (load shedding schedule). For us, it was a first in Klerksdorp and whenever we should return, we will definitely stay at Housemartin. Thank you for being great, making it easy and the standard you set.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Charmaine,
Trust you are well.
Thank you so much for your positive feedback. This gives us motivation to push forward and only give our valued guests the very best.
Regards,
Justin

Housemartin Guest House
Madeleine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S
Enkelreisiger

Netjies en veilig.

Kamer is lekker groot en baie netjies. Het baie veilig gevoel. Diens ook baie goed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day to you, Madeleine
This is an amazing message and review. We will be sure to keep up the good work.

Housemartin Guest House
Adéle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle D
Enkelreisiger

Baie goeie ligging naby hospitale.

Gerieflik en mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Adele,
Trust you are well.
Thank you so much for your valued review.
Regards,
Justin

Housemartin Guest House
John A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Hi Johan,

Thank you for the review.

Housemartin Guest House
Maria B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie lekker verblyf, het net my beskuitjie saam met my oggendkoffie gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Hi Maria,

Thank you for the review.

Housemartin Guest House
Michonne H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michonne H

Heerlike, rustige atmosfeer.

Die eenhede is netjies, goed ingerig. Die kinders het die swembad en die res van die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Hi Michonne,

Thank you for the review.

Housemartin Guest House
Marion B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Goeie en vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Hi Marion,

Thank you for the review.

Housemartin Guest House
Denise N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die ontvangsdame is baie behulpsaam en die vriendelikheid van self. Daar is laat in die aand vir my ’n ete bestel. Die eienaar het ook uit sy oad gegaan met behulpsaamheid en dit selfs by my kamer kom aflewer. Ek sal nêrens anders bespreek as by Martin House nie. Net een voorstel - die eienaars moet ook die gaste by ontvangs verwelkom wanneer hulle inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Beste Denise, baie dankie vir die terugvoering. Jy is 'n wonderlike mens en ek hoop om jou in makliker omstandighede volgende keer te sien. Alle sterkte vir jou en jou man se besigheid en sterkte met jou keuse om by jou moeder se besluit te berus, dit kon nie maklik gewees het nie, en tog was jy self deurentyd vriendelik.
Mense soos jy maak die werk 'n absolute plesier!

Housemartin Guest House
Harry B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar bly.

Groter bad kry of stort, nogal gesukkel maar was bruikbaar. Het geen DStv nie. Dit was baie lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Harry,
Trust you are well.
Thank you so much for your very kind words.
Regards
Justin

Housemartin Guest House
Nicoletee Ann (nickey) O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoletee Ann (nickey) O
Besigheidsreis

As jy vir sake of vir hospitaal redes kom. Beslis.

Die ligging is goed. Die eienaars is vriendelik en die plekkies is baie netjies en skoon. Vir sakereis of as iemand in die hospitaal is sal die 'n ideale oornagplek wees. Maar persoonlik dink ek dit is nie geskik vir 'n vakansieganger nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Good day Nicky,
Trust you are well.
Thank you so much for your review. This gives us the opportunity to rectify our shortfalls and make sure we give only the best to our Guests.
Regards
Justin

Housemartin Guest House
Magda K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Ligging baie goed. Gemaklik om ander besighede te besoek. Vriendelike staff besonder behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie Magda, ons waardeer jou moeite om terugvoering te gee.

Housemartin Guest House
Rika T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rika T
Enkelreisiger

Naby hospitaal.

Het egter 'n dag vroeër vertrek, maar Tom wou nie die betaling vir die ekstra dag terugbetaal of oordra na 'n volgende keer nie. Ek gaan in die volgende 2 maande nog 'n paar keer verblyf benodig, weens my man se operasies, maar sal nou twee keer dink voor ek weer daar sal gaan bly. Dit is moeilik om voor die tyd te weet hoe lank 'n persoon in die hospitaal gaan bly. Kamer no. 8 se badkamer is nie aan die kamer nie en oorkant die gang wat dit nie aangenaam maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Beste Rika

Ongelukkig is dit so, dat wanneer jy 'n betaling gemaak het, is daardie kamer onvoorwaardelik vir jou uitgehou en kan ek nie later vir jou sê, jammer, ek moes hom vir iemand anders gee nie. Jy is welkom om dag vir dag te bespreek en betaal en die risiko te neem dat daar nie 'n kamer vir jou is nie. Ek verstaan die probleem met die hospitaal, maar as enkel besigheids-persoon, kan ek nie die finansiële implikasies daarvoor absorbeer nie.

Wat die kamer betref, ons het net 1 so 'n kamer, met 2 enkel beddens en die badkamer oorkant die gang. Die badkamer is privaat en word met geen ander kamer gedeel nie. Dit is spesifiek so, vir privaatheid in die geval van, sê 'n ma en seun, wat meer privaatheid van badkamer wil hê. Die ander kamers het almal 'n badkamer in die kamer. Sommige kamers se badkamer het 'n deur, ander nie. Waarom jy daardie kamer geneem of gekies het, weet ek nie. Dit was moontlik die laaste kamer en jy het ingestem om hom te neem, wetende dat die badkamer oorkant die gang is. Dit word duidelik so verduidelik, aanlyn.

My raad dus is, indien u steeds hier wil oorbly. Bespreek en betaal vroegtydig, vir 'n kamer wat jou pas. Hou in gedagte dat ons nie n kamer se geld terug kan gee of oordra na 'n ander datum nie. Die kamer word onvoorwaardelik vir jou reserveer wanneer jy betaal. Om uit te skuif na 'n ander dag, help niks, want dit is water onderdeur die brug en daardie verlies kan nooit herwin word nie, aangesien die latere datum weer verhuur kan word. Ons kansellasie beleid stel dit ook duidelik so.

Hoop u verstaan.
Groete
Tom

Housemartin Guest House
Frans V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Enkelreisiger

Die verblyf was presies wat ek nodig gehad het.

Dankie. Ek het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Housemartin Guest House
Gerhard V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Gemaklike skoon verblyf met vriendelike ontvangs.

Kamer was klein maar heeltemal voldoende vir 'n enkeling. Geen lugversorging, wel 'n dakwaaier. Klein yskas in die kamer en daar is koffiemaakdinge (ketel, koffie, Cremora ens). Die badkamer was skoon met toilet, wasbak en groterige stort. Tom was baie inskiklik en het my toegelaat om na uitkloktyd terug te kom om eers te stort, na 'n dag se sport, voordat ek vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs. Die kamer was baie netjies en skoon. Die dakwaaier is nie baie effektief nie, maar gelukkig het die aand lekker afgekoel. Veilige omgewing met ruim en veilige parkering. Toeganklik tot winkelsentrums, restaurante en hospitale. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Klerksdorp wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning.
Tom

Housemartin Guest House
Wessel P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P
Enkelreisiger

Gerieflik en skoon.

Gerieflik na aan die hospitaal. Kamer skoon en gerieflik. Warmlaken was 'n lekker bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriel L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel L

Baie gerieflik naby Wilmed hospitaal. Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Die personeel was baie hulpvaardig, vriendelik en gasvry. Het selfs bespreking aangepas by ons omstandighede. Baie dankbaar, sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Netjiese en goedkoop akkommodasie reg oorkant Wilmed Park Hospitaal.

Fantastiese akkommodasie indien jy iemand het wat in die Wilmed Park Hospitaal opgeneem moet word, aangesien dit reg oorkant die hospitaal geleë is. Die gastehuis kan maklik gevind word en die diens is flink en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Rosa, baie dankie. Ek waardeer jou terugvoering. Skree net as ek kan help.
Tom

Housemartin Guest House
Sonja L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en awesome.

Die ontvangs was wonderlik, ons was uit die gewoel en tog sentraal. Die netheid was fantasties. Baie dankie Housemartin ons sal julle enige tyd aanbeveel en weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Sonja, wat asemrowend is, is jou terugvoering. Jy maak sommer my dag. Dankie.

Housemartin Guest House
Alida V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik om so naby Wilmed te wees.

By aankoms is ons baie vriendelik gehelp en versorg. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die terugvoering te gee, ons waardeer dit baie.

Housemartin Guest House
Philip R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place, friendly staff.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Sorry I responded so late! Thank you for your review, it is appreciated.

Housemartin Guest House
Jannie G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon, sal 100% aanbeveel.

Vooraf kommunikasie was goed. Was vriendelik ontvang en sal weer daar bespreek. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie Jannie, ons waardeer die terugvoer en dat jy die tyd daarvoor afgestaan het.

Housemartin Guest House
Linda G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G

Rustig en baie skoon.

Sien ons gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie Linda, ons waardeer die terugvoer.

Housemartin Guest House
Lorraine V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, behulpsaam om datums en kamer te verander.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie Lorraine, ek is bly ons kon help!

Housemartin Guest House
Attie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Enkelreisiger

Baie gasvry!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Housemartin Guest House se terugvoer

Baie dankie Attie! Ons is bly jy het dit goed ervaar.

Housemartin Guest House
Vanaf
R869
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R869
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R869
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ametisstraat 39, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6f3d58f3cc3887f4fdb4d812b44508708fa3ce3356c1f567a8007a8ce3be4f9a30809c0dff9bca15edf27a49f2c13802ffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R869 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 39 Ametis Street Wilkoppies 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.830946754139 26.679585364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem