Hout Bay Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hout Bay Beach Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar minute se stap vanaf die swemstrand in Houtbaai, Kaapstad is. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en is naby winkels, restaurante, supermarkte en die hawe.

Dié kothuis beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n TV met satelliet kanale en 'n kluis. Elke bed het gehalte-katoenlinne en elektriese komberse. Die selfsorgkombuis is volledig toegerus en sluit 'n koffiedompelpot en skottelgoedwasser in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n wasmasjien, droograk, strykyster en -plank. Die moderne, oopplan-leefarea het 'n slim-TV met satelliet-kanale en NetFlix. Daar is ook 'n kaggel in die sitkamer.

Die leefarea lei na die tuin met 'n sonverhitte swembad, braaigeriewe, 'n buitetafel, sonstoele en gemaklike sitplek. 'n Heining om die swembad en bababedjies is beskikbaar vir gaste met kleuters.

Boeke, 'n kinderhoekie met speelgoed en nog baie ander geriewe word by Hout Bay Beach Cottage voorsien!

Slaapplek

'n Bespreking by Hout Bay Beach Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hout Bay Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za