Hout Bay Gem

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hout Bay Gem is 'n selfsorgwoonstel in die Summerville-kompleks in Houtbaai en is net 20 km van Kaapstad af. Gaste het toegang tot die hele 80 m² eenheid op die boonste verdieping.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook ingeboude kaste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die woonstel is naby aan 2 inkopie-areas, verskeie restaurante, die MyCiTi-bushalte en Houtbaai se strand. Die prentjiemooi hawe is sowat 1 km weg. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Hout Bay Gem sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hout Bay Gem gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]