LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hout Huisie | LekkeSlaap
+40

Hout Huisie

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R553 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hout Huisie is 'n gerieflike selfsorghuis in Marlothpark en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die houthuis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en dubbelbeddens wat 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan.

Die leefarea lei na 'n lieflike dek met 'n ingeboude braai en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die omgewing. Rook is verbode by Hout Huisie.

Ape en bokke lê besoek aan die Hout Huisie af en gaste sal ook 'n verskeidenheid wild wat vrylik rondloop raaksien. Gaste kan ook voëlkyk, fietsry, wandel en vierwielmotorfietsry. Die dorp het 'n waterpark, putt-putt en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Hout Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Hout Huisie
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kuduweg 151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Hout Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R553
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R553
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c836bcfd999f636fd89cb649428f14a461ee49420f0458ebecbedbad1c78d46373c895c09d1563af6211b53656efae684bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 151 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.392372060145 31.762375402101
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!