LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Houtboschbaai No 1 | LekkeSlaap
+19

Houtboschbaai No 1

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Houtboschbaai No 1
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leon-louw M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon-louw M
Gesin met klein kinders

Great ligging.

Was baie rustig, naby die see en baie mooi uitsig.

Lientjie P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location with the beach on your doorstep.

What a pleasure to deal with Aletta and Riana. The photos reflect what you are getting - clean, comfortable accommodation with beautiful views and the beach one sand dune away. We felt safe at all times and we would most certainly recommend the accommodation and visit again.

Emile B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Die gastehuis is baie netjies en het alle nodige geriewe vir 'n ontspanne en luukse vakansie met die allermooiste see-uitsig uit die twee hoofslaapkamers asook die dek. Die gerief van die gasbraaier asook heerlik warm kaggel in die woonkamer sorg vir seker dat kosmaak en kuiertyd een groot heerlike familie-koesterfees word. Baie dankie vir 'n baie spesiale kuiertjie saam met ons kinders en kleinkinders.

Petro V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Gesin met tieners

Gerieflik met 'n mooi uitsig.

Houtboschbaai No 1 is baie gerieflik ingerig met 'n mooi see-uitsig. Ons het die naweek baie geniet. Baie dankie aan Riana vir die vriendelike ontvangs.

Anton J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton J
Gesin met tieners

Beste plek vir ontspan.

Dit was ons tweede besoek en weereens kan ons dit ten sterkste aanbeveel. Al die geriewe wat mens mag nodig he was daar en dit is baie, baie netjies en skoon. Die ligging en uitsig oor die see bly asemrowend.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Anton en gesin

Baie dankie vir julle kuier by ons. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Kom kuier weer!

Mooi bly
Groete
Aletta

Houtboschbaai No 1
Pieter J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Dis was die lekkerste vakansiebestemming ooit. Als wat jy nodig het tot jou beskikking, mooiste uitsig en daar vind jy sielerus. Ons gaan vir seker weer!

Mooiste en lekkerste seevakansiebestemming.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Pieter en gesin

Dit was so lekker om julle te kon ontvang! Ons is baie bly dat dit vir julle lekker was en veral dat julle die 'sielerus' kon ervaar.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Alles wat mooi is julle toegewens.

Groete
Aletta

Houtboschbaai No 1
Annelie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie D
Gesin met tieners

Gerief met 'n ongelooflike uitsig.

Die uitsig is ongelooflik. Die huis is uitstekend toegerus, alles en nog meer wat jy nodig het.

Shaun N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun N
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie langs die see.

Aletta, jou plek het ons asems weggeslaan. Dis netjies, skoon, funksioneel en het die lieflikste uitsigte oor die see. Ons kom kuier gou weer.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Dit was so lekker om julle te kon ontvang, Shaun. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Dankie vir julle terugvoer en mooiste wense vir die laaste stukkie van 2019.
Groete
Aletta

Houtboschbaai No 1
Ann A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann A
Gesin met tieners

Pragtige plek waar mens behoorlik kan rus.

Dankie aan Anetta en haar span vir al die ekstra moeite en goedjies, dit laat 'n mens baie welkom voel. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Die uitsig is wonderlik en dis net 'n paar trappies en 'n sandduin na die strand toe. Die rustigheid is wonderlik. Baie dankie ons het heerlik gebly en sal beslis weer terug wees!

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Gregory en Ann

Dit was lekker om julle te kon ontvang! Dankie vir julle terugvoer.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Mooi wense
Groete
Aletta

Houtboschbaai No 1
Jurgens F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens F
Gesin met klein kinders

Baie geniet, wonderlike plek met die mooiste uitsig.

Als wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie, kon nie vir beter vra nie.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Jurgens,
Dit was heerlik om julle te kon ontvang by Houtboschbaai no 1.
Baie mooi wense vir julle!
Groete,
Aletta

Houtboschbaai No 1
Anscha Z - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Ons sou graag baie langer hier wou bly. Die huis is goed toegerus en die atmosfeer is baie ontspannend. Ouer mense moet dalk net bewus gemaak word daarvan dat daar heelwat trappies is van jou motor tot by die huis.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Anscha,

Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang.

Mooi wense vir julle.
Groete,
Aletta

Houtboschbaai No 1
Jaco D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Asemrowende see-uitsig.

Die perfekte seevakansie, baie naby die strand. Naby goeie restaurante en perfekte ligging. Eenheid is goed toegerus, netjies en veilig.

Esmarie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmarie B
Gesin met tieners

Dit bly een van ons gunsteling vakansieplekke!

Dit was ons 2de keer by Houtboschbaai gewees en ons sal weer daar gaan vakansie hou. Dis 'n pragtige versorgde plek. Die uitsig bly vir ons die mooiste. Dankie Alette vir die moeite met die TV.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Esmarie,

Dit was vir ons so lekker om julle weer te kon ontvang en is baie bly julle het julle tyd geniet. Dankie vir die terugvoer.

Mooiste wense vir julle!
Aletta

Houtboschbaai No 1
Merle C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle C
Gesin met tieners

Amazing and peaceful.

Just what my family needed after a stressful few months.

Willie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig!

Die eenheid is volledig ingerig en so tuis soos by jou eie huis. Het 'n wonderlike tyd gehad en kan nie wag om weer te gaan nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing view!

The unit is really a fully equipped home away from home. Had a wonderful stay and cannot wait to go back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Dear Willie and family,

It was lovely to receive you as our guests at Houtboschbaai no 1. Thank you for the feedback.

Regards,
Aletta

Houtboschbaai No 1
Marili V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marili V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met die mooiste uitsig.

Ons het die ons tyd by Houtboschbaai vreeslik geniet. Dit is so rustig daar, die fynbos is besonders en jy sal lank soek vir 'n beter uitsig. Dis 'n entjie se stap strand toe maar nie te ver nie. Huis was netjies en skoon en ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd dit aanbeveel.

Anita V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met vriende

Uitstekende see-uitsig.

Die plek is baie mooi en naby die strand. Wat dit ook lekker maak is dat daar geen WiFi is nie, so jy rus heerlik. Mense wat daarheen gaan moet net daarop let dat daar redelike aantal trappe is, maar dit is die moeite werd.

Wian H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian H
Gesin met klein kinders

Wonderlik en heerlik.

Het heerlik gebly dankie. Het alles gebied en meer.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Wian,

Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontvang.

Alles wat mooi is!

Groete,
Aletta

Houtboschbaai No 1
Leon E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige en besondere eenheid, so smaaklik toegerus met 'n asemrowende uitsig oor die strand en see!

Houtsboschbaai No 1 is 'n droomeenheid wat jou in privaatheid die mees besondere uitsig oor die strand en see bied. Vanuit ons slaapkamer kon ons die walvisse sien en die mooiste sonsondergange beleef. Julle sien ons beslis weer! Big Time Taverna in St Francisbaai is 'n moet.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Leon

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle besonderse tye by Houtboschbaai no 1 beleef het.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete
Aletta

Houtboschbaai No 1
Vicki G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike strand huisie.

Baie mooi uitsig oor 'n pragtige skoon loopstrand. Hierdie huis het alles wat mens nodig het vir 'n rustige vakansie, maar tog nie te ver van winkels en eetplekke af nie.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Vicky Glover

Dit was heerlik om julle te kon ontvang, dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus.

Mooi jaar vir julle.
Aletta

Houtboschbaai No 1
Anton J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton J
Gesin met tieners

Fantastiese ligging met asemrowende uitsig en baie netjies.

Ons was 'n familie van 4 en het die naweek baie geniet (net te kort). Die ligging en uitsig is asemrowend. Die eenheid is netjies, skoon en het alle toebehore wat mens nodig het. Mens voel veilig en hoef nie oor kriminele elemente te dink nie. Dit is die ideale plek vir 'n wegbreek en die "batterye te recharge". Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Anton

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Mooi wense vir die jaar.
Aletta

Houtboschbaai No 1
Petra B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Gesin met tieners

Perfect house, perfect view, perfect to make for a quiet and relaxed holiday.

Perfect support, clean, quiet, nice to stay for 4 - 5 days, wonderful view, all that's needed for a holiday. Perfect to stay for 4 people, 6 will be okay.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Dear Petra Bruggiseur,

Thank you for your review. It has been a privilege to receive you as our guests at Houtboschbaai no 1.

Best wishes
Aletta

Houtboschbaai No 1
Manie L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

'n Netjiese, skoon en gerieflike plekkie met 'n baie mooi uitsig op die strand. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Lianka L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig!

Baie stil en rustig, waarlike rus vir die siel!

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Lianka,

Dankie vir jul terugvoer en kuiertjie by Houtboschbaai. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Mooi wense vir die res van 2017. Ons bid vir reën saam julle.

Aletta

Houtboschbaai No 1
Gert S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en aangenaam.

Ons was aangenaam verras om komplimentêre sjokolade, koffie, tee, melk, suiker en 'n pak beskuit met ons aankoms te kry. Al die nodige elektriese middels is daar. Baie mooi skoon en linne ook netjies. Die strand is werklik 100 m weg. Tien uit tien. Baie dankie.

Houtboschbaai No 1's terugvoer

Beste Gert Steenkamp
Ons is bly julle het lekker gekuier by Houtboschbaai no 1. Baie dankie vir jul terugvoer.
Ons heel mooiste wense vir jul gesin vir 2017.
Vriendelike groete
Aletta

Houtboschbaai No 1
was R2 450
Vanaf R2 083
per nag (vir 6 persone)
was R2 450
Vanaf R2 083
per nag (vir 6 persone)
was R2 450
Vanaf R2 083
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameronrylaan, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc7fd92bef5ca1aaa2281bddaf77adccc11f80b4ffc63f30a6e58b72125546c7e29622418dda2ab372145a0d77b833d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450, nou Vanaf R2 083  per nag (vir 6 persone) 25 5 1 5 Rameron Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.08307660725 24.91354866037
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!