20 Houtbosch Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Houtbosch Bay 20,Tiptol, is 'n lieflike wittebrood-suite. Dit is toegerus met 'n pragtige dek met 'n uitsig oor die bosse en die oseaan waar die dolfyne en walvisse baljaar. Die strand is net 120 m van hier af via 'n plankpaadjie.

Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, TV met volledige DStv, WiFi, kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas, en braaigeriewe op die balkon. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Vervoer na die omliggende besienswaardighede is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Ontbyt is ook beskikbaar slegs op versoek vooraf en teen 'n addisionele koste.

Houtbosch Bay 20 skuil in 'n klein privaat natuurreservaat, 6 km vanaf Jeffreysbaai.

Slaapplek

'n Bespreking by 20 Houtbosch Bay sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 20 Houtbosch Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za