Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoylake Inn

Gastehuis
Takara
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige kamer het 'n Verre Oosterse tema. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV en DStv-dekodeerder, 'n lessenaar en lugversorging. Daar is ook 'n yskas, ketel en mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi.

Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marina
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ligte kamer het 'n strand-tema. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n TV met 'n DStv-dekodeerder, 'n lessenaar en lugversorging. Die kombuisie is toegerus met 'n wasbak-eenheid, 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi.

Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aurora
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ekstra groot kamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook nog 2 enkelbeddens. Daar is 'n sitarea met 'n TV en 'n DStv-dekodeerder, asook 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n etenstafel. Die kombuisie het 'n wasbak-eenheid, mikrogolf, yskas en ketel. Daar is 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi.

Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azzura
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kamer bied slaapplek aan 4 gaste en is gerieflik gemeubileer. Dit het 'n kininggrootte-bed en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer sluit 'n TV met DStv en 'n kombuisie wat met 'n toonbank, etenstafel, wasbak, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi.

Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sienna
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n sitarea met 'n platskerm-TV en 'n DStv-dekodeerder. 'n En suite-badkamer is beskikbaar. Verder is daar 'n kombuisie wat ten volle toegerus is en met 'n etenstafel, wasbak-eenheid, mikrogolf, yskas, ketel, ens. 'n Ekstra dagbed is beskikbaar vir 'n derde volwassene of 'n kind.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi.

Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Galia
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot gesinskamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n dagbed vir 'n ekstra gas of kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV met DStv, 'n kombuisie met 'n eetarea, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n beskutte balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi.

Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel: Victoria
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié aparte kothuis het 2 kamers wat met mekaar skakel en 2 badkamers. Die groter slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n etenstafel. Die kleiner slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n lessenaar, yskas en 'n ketel. Albei kamers het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi.

Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoylake-laan 6, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ZTQ4ZGEwLThiOTYtNGQ2My05Y2RjLTliM2E4M2IyYTJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 Hoylake Avenue Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.998554701181 27.928273379803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem