Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoyo Hoyo Safari Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Hoyo Hoyo Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende uitsppanplek in die bos.

Hoyo Hoyo het ons beïndruk met kwaliteit van diens. Die hutte is gerieflik en pragtig gemeubileer. Etes was heerlik. Julia, wat besprekings doen, was baie behulpsaam. 'n Wonderlike plek om terug te sit en die bos te geniet terwyl jy behoorlik bederf word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bradley our guide is the best! The staff are great, it was so relaxing.

Bradley (our guide) was the best! 5 stars also to all the staff. Wonder gets 6 points.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Bradley ons gids is die beste! Die personeel is fantasties, dit was so ontspannend.

Ons gids Bradley, was die beste! 5 sterre vir al die personeel. Wonder kry 6 punte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoyo Hoyo Safari Lodge se terugvoer

Thank you so much for the valued feedback. We will certainly pass it onto Bradley and the team at Hoyo Hoyo Safari Lodge.

Hoyo Hoyo Safari Lodge
Dianne L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ek verwag het en meer.

Die 2 safari's elke dag saam met 'n puik veldgids was veral 'n groot bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R16 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R16 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R16 734
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mluwati-konsessie, Orpenhek, Nasionale Krugerwildtuin, 0001, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6d2b8f49ee50b4b84d8d240c10aa78a75a894d08348b072520b3b6d43bac4b85a21a0c9b3ad900baf3a452c8fe2958a665?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 734 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Mluwati Concession Orpen Gate 0001 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.60001 31.59747