HoyoHoyo Acorns Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

HoyoHoyo Acorns Lodge bied selfsorgverblyf op die grasvlaktes van Mpumulanga. Dié lodge is op die pad onderweg na die Orpenhek van die Krugerwildtuin geleë.

HoyoHoyo Acorns het 12 dubbelverdieping-kothuise. Daar is 10 kothuise met slaapplek vir 2 gaste. Die ander 2 kothuise het slaapplek vir 4 gaste. Die kothuise het ook en suite-badkamers, kombuise wat volledig toegerus is, gemeubileerde leefareas en privaat patio's met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n onderdak-parkeerplek.

Die lodge beskik oor konferensiegeriewe vir 300 gaste en 'n klein stadion vir sakegeleenthede, troues en funksies.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na HoyoHoyo Acorns Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 520 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za