Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HPC Hotel 3-Star Accommodation

Hotel
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett Straat, , Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 243 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die HPC Hotel bied 3-ster-verblyf in die hoofgebou wat in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde geleë is. Die hoof-hotel is op die boonste vloer van die HPC en spog met asemrowende uitsigte oor die sportgronde en die omliggende areas van Pretoria. Gaste bly in volkome gemak en gerief en het gebruik van al die sentrum se dienste.

Daar is 17 kamers wat elk oor 2 enkelbeddens beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: lugversorging, 'n yskassie, 'n elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met toegang tot beperkte DStv-kanale.

Gratis WiFi is beskikbaar in aangewese areas. Dit hotel bied ook wasgoeddienste op 'n per item- en per kilo-basis. Daar is 24 uur-sekuriteit beskikbaar.

Gaste het toegang tot die sportwetenskap-gimnasium, die 25 m verhitte swembad en die strand-vlugbalbaan asook die gholf-oefenbof op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 7

Ligging

  • Burnett Straat, , Pretoria, 0028, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 243
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 243
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett Straat, , Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0Mjk0Y2VmLTIzYmYtNDNlZC1hYTA3LWFlMTg2MTUyNjZlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 243 per nag, vir 2 mense Burnett Street LC De Villiers Sport Grounds 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749451 28.246664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem