Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hubbly Bubbly

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tharia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Hubbly Bubbly
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charlton A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton A

Lovely place, beautiful scenery, not very clean, but lucky for us we took our own cutlery, will definitely go again.

We recommend solar lights and a gas stove, we really had a problem with that, no fault of the establishment but try to consider it. The loadshedding sucked. Overall we enjoyed our stay, with no issues, but they can do better with cleaning the cupboard and trying to get rid of the roaches. But a beautiful place, thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerraine R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerraine R
Gesin met klein kinders

It was lovely!

The view is exquisite. We loved the location. The lagoons are just a problem in the area but we dealt with it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hubbly Bubbly se terugvoer

Thanks for the feedback. Sorry, a gas stove is too expensive. We have put in energy saving globes as load shedding is unavoidable. Cleanlines is inexcusable and we apologise for that. it was fumigated at a great cost in December.

Hubbly Bubbly
Hettie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Heerlike verblyf, groot vertrekke, niemand in jou spasie!

Lekker groot en ruim huis! Ligging baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruno R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno R
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig. Naby aan die Ramsgate strand en stappaadjie. Netjies plek.

Die mooiste uitsig van die see. Baie mooi die walvisse gesien. Maklik om na die swemstrand by Ramsgate te stap. Naby aan stap paadjie. Netjies huis met al die geriewe vir wonderlike vakansie met gesin van 6 en skoonma. Gaan beslis weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anusha P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anusha P
Gesin met klein kinders

Loved the view and was spacious.

Very uncomfortable beds, furniture definitely needs an upgrade. They need to pay special attention to the cleanliness. The rubbish was just lying around outside which was so unhygienic. The utensils were in the kitchen was very sticky. I don't think I will be going back there. I paid the cleaner but she didn't even do a proper job cleaning the bathrooms and rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is puik.

Benodig enstige opgradering en daar moet gekyk word ba die skoonmaak van die eenheid. Verder het ons ons verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lea P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lea P

Heerlike son- en seevakansie met pragtige uitsig.

Heerlik gebly, oorgenoeg spasie en slaapplek vir 15 mense met geen gewag om gou die badkamer te gebruik nie aangesien daar 3 is om van te kies. Pragtige uitsig oor die see met lekker privaat braai en kuier op die balkon. Maklike toegang tot die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yugen A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yugen A
Saam met vriende

We had a great time.

It was a trip we needed with all that we are facing from last year to now.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat F
Gesin met tieners

Most amazing and enjoyable.

We had a wonderful and fantastic stay at Hubbly Bubbly. My hubby is disabled and he enjoyed his stay immensely. The accommodation was disabled friendly for him. The views, beach and tidal pool were amazing. We would definitely come back. Thank you for making our holiday a memorable one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Dit voel soos jou huis. Hartseer om terug te moet gaan huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merrissa K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merrissa K
Saam met vriende

Well worth it, beautiful views.

We had a wonderful time. The house was clean and looked exactly how it was advertised. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marié M
Gesin met klein kinders

'n Plek om jou skoene uit te skop en te ontspan.

Hubbly Bubbly is 'n wonderlike klein plekkie, ideaal vir 'n gesin met jong kinders. Pragtige uitsig en 'n baie kort stappie van die hoofswemstrand af, ons het ons verblyf baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona M

Die caretaker van die huis het ons vriendelik verwelkom, ma ons het nooit niks van die bestuur gehoor of ons oraait is en hoe ons stay was nie. Dis rêrig baie swak.

Die selfsorgplek kan jy nie vergelyk met die res nie, weens die volgende redes: Geen groot badhanddoeke, beddens slaap sleg met pap kussings, eetgerei en skottelgoed is nie reg skoongemaak, sitkamerstoele is ongemaklik, kraak meer as jy sit as enige iets anders. Dink die eienaars kan rêrig die plek opknap met nuwe meubels om dit meer vrolik te laat lyk. Die stoof het nie lekker gewerk met ligte wat ook afgeslaan het. Die ligging was goed en die see-uitsig, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hubbly Bubbly se terugvoer

Good day,

Thank you for your feedback regarding your stay. I will address the cleanliness of the cutlery as well as the pillows. As per our advertisement, it was advised that no towels are provided. We have just replaced the curtains as well as the upholstery and sponge in the furniture in July and apologise if it is not to your standards. My contact number was provided and I could have assisted straight away if you had called and advised of the problems with your stay.


We do apologise again and hope to see you again in the future.

Hubbly Bubbly
Jan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Lekker groot, netjiese, veilige plek.

Lekker groot, ruim huis, 'n moet vir enige groot familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorretta B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorretta B
Gesin met klein kinders

Hubbly Bubbly is 'n bekoorlike huisie by die see met direkte toegang tot die swemstrand en lang wandelpaaie langs die mooiste gedeelte van die Suidkus.

Hubbly Bubbly is eenvoudig, netjies en skoon ingeruim. Vir ons familie was dit die perfekte vakansiehuis by die see. Mary is altyd daar om te help, en ons kon sommer na The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery toe stap, nie te praat van die lekkerste vis en skyfies by die Ocean Fish and Takeaway. Ons het maklik van Ramsgate na Southbroom al langs die kus gestap. Die kinders het elke dag in die see geswem. Ouma, ons en die kinders het die huis geniet - wat is nou beter as om van die branders se gebruis wakker te word? Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bev P

Enjoyed our time.

The position of Hubbly Bubbly was great. Mary the maid was so sweet and helpful. The house was generally clean but does need some TLC, shower door a problem, doors of different rooms don't close properly etc. but in general we had a great time there and love Ramsgate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ash P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ash P
Gesin met klein kinders

Lovely place. Just needs a little TLC.

Proper spring clean is needed to make the place appropriate for guests and little kids. The cleaning lady is a lovely person and very friendly - but needs some assistance to perhaps do a spring clean. There is dust everywhere and the outside patio is very dirty. Some of the smell of the leaky fridge in the grocery cupboard is terrible. The owner was very accommodating and friendly and I feel with a bit of extra TLC, they could really have a spectacular venue on their hands. The location is breathtaking and the views amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne V

So homely and so close to the beach, made it so worthwhile.

The owners were there and were so friendly. We have been going there for 19 years, first time in the cottage and it was lovely. Will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C

Awesome plekkie.

Baie lekker gekuier, die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel P
Saam met vriende

Amazing.

Really enjoyed this place. Everything was perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 991 Miltonlaan, Ramsgate, KZN, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaW8jHlzo7LuPAQYUlvBASRfyVgY4zkK2pgH3LvpSPMbj0LgnE3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 lot 991 Milton Lane Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.891941247768 30.348006784916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem